Nikon vs SHV helderheid
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Nikon vs SHV helderheid
Halo manne.
Ek deel hierdie ervaring met julle. Dis nie tese almal sal dit so ervaar nie.
Ek en n vriend het gisteraand n paar skote op die 500m gong gaan skiet. Ek het met my 7x64 Nikon 5-20x44 nikoplex kruishaar en hy met sy 6.5x57 NF SHV 5-20x50 moa kruishaar. Dit wind was kwaai lastig maar alblei was met die 2de skoot op die gong.
Ons alby se skote was in die swart kol op die gong, ek kon duidelik altwee sien maar hy het gesukel om tesien.
Ekt toe n skoot met sy geweer geskiet en kon ook nie die skote op swart kol sien nie.. Ekt die paralaks gestel en weer gekyk, nogsteeds nie so mooi gesien nie.
Albei teleskope is op max 20 vergroting gestel gewees. Die son was op ons 9uur maar al amper onder tot ons begin skiet het.
Ek was baie verbaas oor die Nikon se helderheid maar daai SHV met sy moar kruishaar bly maar net n lekker teleskoop.
Groete

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Fanie, daai nikon scopes kyk. Het met my ook gebeur. Op 200m geskiet met 243 en kon nie lekker die gate op die papier sien nie met my PST nogal, terwyl my swaer wat langs my le al te maklik my skote vir my kon call.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nikon vs SHV helderheid
Smaak dan nou ek gaan n nikon op my 300WSM sit... Hoe werk hulle op lang afstande? Hoefeel interne verstelling het hulle?
Groetnis
Groetnis
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
6 rondtes x 6moa= 36moa. Dis een nadeel van hom. Maar ekt al myne gebruik tot op 900m. Maar kon nie verder gegaan het ni oor die verstelling..
Ek kyk nou na n rudolf of zeiss hd5 vir my creedmoor.
Ek kyk nou na n rudolf of zeiss hd5 vir my creedmoor.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nikon vs SHV helderheid
'n mede skut kon eendag op 300m op die langbaan by DSK nie sy skote sien met 'n Nikon nie. Ek kon dit met my Hawke sien na 'n paar verstellings. Teleskoop koop deesdae is soos om 'n bril te kry.....jy moet meet en pas tot jy die een kry wat vir jou oë werk.
Met Die Eliminator 3 probeer ek nie eers kyk op 300m nie lol.
Met Die Eliminator 3 probeer ek nie eers kyk op 300m nie lol.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Nikon verstaan glas... kyk net hoe lank maak hulle al kameras.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nikon vs SHV helderheid
Ek twyfel of hulle top kameras van die Fillipyne af kom. Mar dalk is ek verkeerd.
Ek het op n stadium n Nikon Monarch X gehad. 30mm buis en kom van Japan af. Baie goeie en helder glas gehad. Sover ek weet is dit die enigste Nikon scope wat van Japan af kom.
Ek het op n stadium n Nikon Monarch X gehad. 30mm buis en kom van Japan af. Baie goeie en helder glas gehad. Sover ek weet is dit die enigste Nikon scope wat van Japan af kom.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Ian, ek dink nie die glas kwaliteit het enigie iets met Japan of die Fillipyne te doen nie. Ek glo dit sal meer die bou kwaliteit van die scopes beinvloed.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Jy is heeltemal reg! Soos om te sê dat die Nike's van die VSA is beter as die van ChinaHein22 wrote:Ian, ek dink nie die glas kwaliteit het enigie iets met Japan of die Fillipyne te doen nie. Ek glo dit sal meer die bou kwaliteit van die scopes beinvloed.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Sangoma (IAN) wrote:Ek twyfel of hulle top kameras van die Fillipyne af kom. Mar dalk is ek verkeerd.
Ek het op n stadium n Nikon Monarch X gehad. 30mm buis en kom van Japan af. Baie goeie en helder glas gehad. Sover ek weet is dit die enigste Nikon scope wat van Japan af kom.
Daai RCBS goed wat jy gebruik word in China gemaak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Nikon vs SHV helderheid
Ek het n 5-20shv en 4-14shv, ek kyk gemaklik tot op 400m en dan kan ek die skote op gong identifiseer met die 5-20shv, en in vergelyking my my VX 3 lr min of meer beter of dieselfde.
Dit is maar soos bril koop deesdae, man moet kry wat jou die beste pas, en dan natuurlik die fabrikaat wat jy wil he en kan bekostig, hoewel hulle nie altyd ooreen stem nie.
Ek het n Leopold in VSA laat bou, 2 jaar trug my eerste NXS gekoop na HARRY 260 se goeie raad, van daar af nog n NXS en 2 SHV's, ek is baie tevrede met myne.
Elke ou vry mos maar sy meisie soos wat dit vir hom lekker is!

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Ek besit beide die genoemde Nikon en SHV- en vir my oe is die SHV 10 keer better- die Nikon se blur bo 16x vergroting was die hele rede vir my SHV aankoop en ek is nog nie n sekonde jammer gewees nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Mens betaal gewoonlik vir wat jy kry by scopes. Die NF is 'n paar ligas beter as Nikon Monarch... My Nikon blur ook op die groter vergrotings - dit het net R5000 gekos 'n paar jaar gelede... Jou oë speel seker ook maar 'n groot rol op die kleiner vergrotings
Sekere ouens skiet met 'n bril op - en ander nie
Maak dit ook 'n verskil op helderheid?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Ek dink dit is maar regtig 'n mens se oe. Ek het al verskeie kere deur die Zeiss HD scopes gekyk en sy beeld lyk vir my baie dof in vergelyking met my scopes. Ek het egter geleentheid gehad om deur 'n top end Zeiss verkyker na die gonge te loer by die Zeiss Gong Challenge laas jaar en kon nie glo hoe helder die beeld was nie!
Beste is maar soos hier bo voorgestel. Soek die scopes wat meganies goed is en kan doen wat jy wil he hy moet doen en gaan kyk dan deur die scopes op jou kortlys en koop wat vir jou die beste werk.
Beste is maar soos hier bo voorgestel. Soek die scopes wat meganies goed is en kan doen wat jy wil he hy moet doen en gaan kyk dan deur die scopes op jou kortlys en koop wat vir jou die beste werk.
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Nikon vs SHV helderheid
Net n klip in die bos, of n blik wurms!
Ons regering doen ons geen guns nie, as n ou kyk na R/$ en invoerbelating en waarnatoe ingevoerde make se pryse gegaan het oor die laaste 6 maande, wat van Lynx?
Ek meen soos ek op skool gejag het wat daar altyd iemand met n Lynx op, Fanie ek dink jou pa het 2!
Sien op die webtuiste daar is LX3 5-30x56 oppad Verwag einde Junie.
Sal dit dan nie ook n goeie opsie wees as n man met die aleweige beperking van kontant sit nie.
Wil iemand met n Lynx dalk n inset lewer?
Ons regering doen ons geen guns nie, as n ou kyk na R/$ en invoerbelating en waarnatoe ingevoerde make se pryse gegaan het oor die laaste 6 maande, wat van Lynx?
Ek meen soos ek op skool gejag het wat daar altyd iemand met n Lynx op, Fanie ek dink jou pa het 2!
Sien op die webtuiste daar is LX3 5-30x56 oppad Verwag einde Junie.
Sal dit dan nie ook n goeie opsie wees as n man met die aleweige beperking van kontant sit nie.
Wil iemand met n Lynx dalk n inset lewer?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Dit was al iewers elders op die forum bespreek. Die Lynx scopes is baie goeie waarde as jy my vra. Ek besit twee. Die glas en bou kwaliteit is vir my dieselfde as my sogenaamde "goeie" scopes en ek dink nie daar is veel tussen bv. die top Lynx LX2's en LX3's en die Vortex HS reeks of selfs die PST nie. Waar die vortex vir my egter los hande wen is die opsies tussen FFP en SFP en die verskeidendheid MOA en MIL tipe reticle en scope kombinasies en natuurlik ook hoeveel MOA of MIL die scopes van verstel.
Lynx, alhoewel hulle 'n Suid-Afrikaanse maatskappy is word hulle scopes in Japan gemaak en ek kan nie sien dat die R/$ nie hulle produk maar soorgelyk as die ander vervaardigers gaan raak nie.
Lynx, alhoewel hulle 'n Suid-Afrikaanse maatskappy is word hulle scopes in Japan gemaak en ek kan nie sien dat die R/$ nie hulle produk maar soorgelyk as die ander vervaardigers gaan raak nie.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
My pa skiet sy lewe lank met lynx en soos die ou se oë slegter word koop hy die volgende model.
Ekt gekyk na die lynx 5-20x50 met die taktiese stel knoppe, dit het vir my na n baie solid scope gelyk, sy kruishaar was vir my n bietjie dik.
Soos Hein sê, ek dink die kruishare van die rudolph, votex, ens plaas hulle bietjie beter as die lynx.
Op die oueinde koop jy n geweer,o kaliber en scope wat jou sak en jou behoefte pas.. Ek glo nie daar is regtig swak teleskope nie, dit gaan oor persoonlike keuse.
Die Nikon/SHV Was 2 ouens se waarneemings dis nie tesê Nikon is beter as n SHV nie. Die SHV het verseker lekkerder kruishaar en verstel knoppe.

- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Pond vir pond is daar min wat Nikon klopHein22 wrote:Fanie, daai nikon scopes kyk. Het met my ook gebeur. Op 200m geskiet met 243 en kon nie lekker die gate op die papier sien nie met my PST nogal, terwyl my swaer wat langs my le al te maklik my skote vir my kon call.
"the more I practice, the luckier I get'
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7570
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Manne
As julle hierdie vergelykings maak word daar aan die okkulere oogstuk ook gestel of net aan die parralaks?
Groetnis
Wouter
As julle hierdie vergelykings maak word daar aan die okkulere oogstuk ook gestel of net aan die parralaks?
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nikon vs SHV helderheid
Wout jy weet mos mens stel die SF vir afstand en dan die oogstuk om te fokus......elke keer.Hulle gaan jou nou vertel Vortex het beter glas as Leeusepold
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.