More meneere ek soek asb n begin lading en tpl vir die creed
Norma dop
cci200
S365 lott 79
123 scenar en CC ek dink so 41 gr
139 Scenar ek het gedink so 40gr
Wat dink julle manne, Howa 24" Ek het nog niks h20 of enige iets met die wapen gedoen nie is besig om nou eers sy pro varmint kolf se barrel channel te vergroot vir die bull barrel,ek sal probeer om die naweek te gaan skiet.
Groete
Vossie
6.5 creed met S365?
-
marco
Re: 6.5 creed met S365?
Vossie ek en jy skiet n identiese setup.. ek gooi net 355 nog nie 365 probeer nie maar voorlopig loop die 355 lot 10 mooi op my roer...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 creed met S365?
Marco watse koel skiet jy met die 335 onder hom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
marco
Re: 6.5 creed met S365?
Capt ek gooi nou 123 gr en 139 gr scenars.
123 gr 70.20 col met 40.5 gr 355 teen 2830
139 gr 70.20 col met 40.3 gr 355 teen 2736.
Die 123 gr is nog n ent onder max druk terwyl die 139 gr net onder max is... albei skiet onder omstandihede goed..
Die ladings wat ek hier gee is vir my gebruik en ek aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige iemand anders wat dit netso gebruik nie..