March Optics
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
March Optics
Enige iemand bietjie lus om oor hulle te gesels?
Ek sien nie veel info oor hulle op die forum nie. Behalwe die een wat in Afrika rond gery het en as n demo gebruik was.
Wat is julle manne se ervaring met hulle?
Ek sien nie veel info oor hulle op die forum nie. Behalwe die een wat in Afrika rond gery het en as n demo gebruik was.
Wat is julle manne se ervaring met hulle?
-
hpbreiten
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Fri May 15, 2015 1:52 pm
Re: March Optics
Geno op die forum verkoop hulle.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: March Optics
Ja Ian, Geno verkoop hulle.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: March Optics
Aai tog!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: March Optics
Ian- ek kan net op hoorsê gaan, maar dit wat ek gehoor het is hulle Rolls Royce!
Maar loer sommer deur daai nuwe 5-50x56 March van jou dan vertel ons sommer self hoe is hulle........

Maar loer sommer deur daai nuwe 5-50x56 March van jou dan vertel ons sommer self hoe is hulle........
Last edited by Piet Pille on Tue Mar 08, 2016 9:36 pm, edited 1 time in total.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: March Optics
Ek is bevoorreg om 2 van hulle in FFP te besit. Die woord Rolls Royce is gepas.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: March Optics
Sal graag een se tyres wil skop, het iemand een in die weskaap?
DD
DD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: March Optics
Daar is 'n 10-60×52 oppad Kaap toe om diens te doen by die Bisley SA's volgende maand.Diesel Dog wrote:Sal graag een se tyres wil skop, het iemand een in die weskaap?
DD
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: March Optics
Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: March Optics
Ian, ek dink Capt probeer se dat Geno hulle verkoop.

300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: March Optics
Sorry, bollie grap. Ek lees net goeie reviews en begeer n FFP March scope
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: March Optics
Ian het 2 weke gelede een gekoop. Ek dink hy probeer baie subtiel spog met sy nuwe scope!Capt. Oblivious wrote:Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: March Optics
Wag vir die objektiewe Sightron vs March review 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: March Optics
Ek het juis gewonder of hy nou gaan sê March is beter as Sightron....Supacow wrote:Wag vir die objektiewe Sightron vs March review
Aim small, miss small
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: March Optics
Ek luister ook maar hier vir die eenSupacow wrote:Wag vir die objektiewe Sightron vs March review
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: March Optics
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: March Optics
Geno wrote:Ian het 2 weke gelede een gekoop. Ek dink hy probeer baie subtiel spog met sy nuwe scope!Capt. Oblivious wrote:Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?
Ek weet ja, hy sal hom seker oor 3 weke weer verkoop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: March Optics
Het julle ouens geweet Geno verkoop hulle?
Wie is Geno? Nog nooit van haar gehoor nie?
Wie is Geno? Nog nooit van haar gehoor nie?
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: March Optics
Elke keer as hy aan sy lading torring skiet hy swak groeperings en blameer dan die scope....Wanneer gaan skiet jy weer Ian, wil net soort van bepaal wanneer daai 4 pond Maaarts in die mark gaan kom.....Capt. Oblivious wrote:Geno wrote:Ian het 2 weke gelede een gekoop. Ek dink hy probeer baie subtiel spog met sy nuwe scope!Capt. Oblivious wrote:Geno het jy vir Ian gese jy verkoop hulle?
Ek weet ja, hy sal hom seker oor 3 weke weer verkoop
Francois Vogel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: March Optics
Ek hoor sy swaai maklik n ban hammer as outjies so lastig soos jy raak...Sangoma (IAN) wrote: Wie is Geno? Nog nooit van haar gehoor nie?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: March Optics
Hehe. Spot net Geno.
Maar daai ander 2 clowns gan gedonner word
Maar daai ander 2 clowns gan gedonner word
-
Heinb
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm
Re: March Optics
Baie nice scopes. Ekt n 5-50x56. Beste scope wat ek nog gehad het.
Ook onlangs n 3-24X52 ffp aangeskaf. Die teleskoop het ongelukkig met n lensprobleem by my nuut opgedaag.
Maak jou reg vir n lang wag en min kommunikasie as jy ongelukkig genoeg is om so fabrieks foutjie te trek. 5 weeks and counting.
Ook onlangs n 3-24X52 ffp aangeskaf. Die teleskoop het ongelukkig met n lensprobleem by my nuut opgedaag.
Maak jou reg vir n lang wag en min kommunikasie as jy ongelukkig genoeg is om so fabrieks foutjie te trek. 5 weeks and counting.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: March Optics
Jammer om te hoor 6.5.
Hoop hul kyk mooi na jou.
Hoop hul kyk mooi na jou.

