Ek soek raad.
Ek het vir my n kneldemper by n ou hier by ons bestel.
Hy het al n heele paar gebou en die mense is tevreede.
Nou.Tou ek hom vraa houveel speeling hy toelaat vir n
.270 win,wat se punt net oor die 7mm is,se hy,hy maak die gaatjies
8.5 tot 9mm groot.,want dan is jou drop op die partoon minder.
Nou wil ek weet,is dit as die gaatjies klyner is,jy meer weerstand bied teen die
skop van die geweer,en dis hoekom hy dan laer skiet.ek het self al vir my .22 knel dempers gebou,
en het ondervind dat hoe klyner jou gaatjies is,hoe beter die klank demping is,van die ontbranding.
As Julle my dalk kan help.
Dankie Naas
Gaatjie groote van kneldemper
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
-
dangerous dan
Re: Gaatjie groote van kneldemper
ek kan jou glad nie help nie, maar voel sleg dat jy so lank wag vir 'n antwoord dat ek maar ietsie hier skryf sodat dit nie lyk of almal jou ignoreer nie...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Gaatjie groote van kneldemper
Naas
My raaiskoot (ek het nie baie kennis op die tegniese gebied van wat binne n knaldemper gebeur nie) is dat die gaatjies so groot moet wees om die nodige "gap" te los vir die gasse wat saam met die projektiel die loop verlaat. Anders sal die druk wat in die knaldemper opbou te hoog raak oor die gasse nie kan ontsnap nie en die demper opblaas.
Nog n rede kan wees dat die koeel nog moet stabiliseer op dai kort afstand. Ek weet Wouter het op van sy kalibers die silencer genip en moes laat groter boor. Dit kan net wees , volgens my , dat die koeel nie gestabiliseerd is nie en n 7mm koeel n wyer baan nodig het om in te beweeg...
Die kenners sal maar hier mot kom help.
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Gaatjie groote van kneldemper
Baie dankie julle.
Hy het gese dat hy die nck probleem ook ondervind het,
met die kleiner kaliebers wat se petroone tumble.
Ek gloo nie die .270 tumble nie.
Hy sal seker more begin bou aan die kneldemper,
en dan sal ons maar kyk wat die geweer maak,wil op n 8mm
gaatjie begin en dan maar stadig grooter gaan todat ons sien
hy is nou reg.
Ek druk die ou vir n kleiner gaatjie omdat ek die gasse so lank as moontlik
in die buis wil hou om aftekoel,maar ons sal maar moet sien.
Baie Dankie

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gaatjie groote van kneldemper
Hallo Manne
Die probleem wat varoorsaak het dat ek my silenser raakgeskiet het was dat my loop se groefdraad te klein gesny was. Die norm is om 2mm kleiner te sny as jou deursnee van die loop.
Naas n 270 se deursnee is 7,04mm en volgens my behoort n 8mm deursnee perfek te werk. Ek verstaan nie lekker die invloed van drop waarvan hierdie man praat nie. Daar is geen so faktor wat ter sprake behoort te wees nie.
Onthou jou loop ampluteer soos n tou wat aan n paal vasgemaak is en jy wat hom aan die eenkant hom in die rondte swaai in klein sirkilkies. Jou gat vooraan die selncer moet groot genoeg wees, want hy is deel van die tou om voorsiening te maak vir die afwyking van die aksisbaan, nie die koeel wat tuimel nie. Dit kan ook nie te klein wees sodat die gasse wat teen naastenby 7000ft/sek beweeg n te groot rol op die koeel he nie. Dit is maar n kompromie. Dit is waar dat hoe kleiner die gat hoe meer effektief die knaldemping en trugskop effek is, maar neem ook in ag dat die hoefeelheid kamers en elkeen van hulle se kapasiteit in die silenser ook n groot rol speel.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Gaatjie groote van kneldemper
Ek kan dit nie help nie Wouter. Maar jou gat moenie naby die voorkant van die silencer wees nieWouter Roets wrote: Jou gat vooraan die selncer moet groot genoeg wees
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gaatjie groote van kneldemper
Arendoog Beyers!

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Gaatjie groote van kneldemper
Wouter baie dankie
Ek dink ook nie die man verstaan die storie mooi nie.
Ek gloo ook nie dat die kleier gaatjie iets tedoen het met die patroon self nie,
maar dat dit die terugskop beter demp en dan soo die geweer laer laat skiet
aswat jy n grooter gat het en dit dan minder terugskop demp.
Dink ek moet maar op n 8mm gaatjie begin.en dan na 8.5 toe gaan as dit n probleem is.
Dankie vir die raad.