http://dailycaller.com/2016/03/09/namib ... ting-bans/
By Karen Mehall Phillips, American Hunter.
You read the headline correctly: Namibia took a giant step forward for hunters yesterday when the country’s Ministry of Environment and Tourism said it will officially oppose any calls to restrict hunting and export wildlife products. Chalk one up for common sense as the Namibian government got around worldwide anti-hunting extremists seeking to stop hunters’ critical conservation efforts—and, in turn, destroy the economic benefits hunters provide.
According to All Africa, the cabinet voted to go on the record as a pro-hunting nation, opposing any and all hunting bans-and to campaign against any bans proposed in the future. Cabinet members were directed to promote the news through public forums and to “communicate at all possible opportunities its importance to national conservation and sustainable development programs.” So let’s help them spread the news!
The Namibian explains the decision is the result of anti-hunters’ opposition to the cabinet’s 2013 decision to sell five black rhino hunts for trophy hunting in efforts to help save the endangered species. You may recall that the rhino taken by American hunter Corey Knowlton in 2014 at a Dallas Safari Club event generated a whopping $350,000 for the species’ conservation. It also resulted in death threats for Knowlton and his family, though the rhino taken by Knowlton was an older, non-breeding male specifically selected because of its dangerous, aggressive behavior. The bull would have been culled regardless of Knowlton’s hunt in order to prevent injury or death to the rest of the herd.
In moving forward, the Namibian government is establishing a code of conduct for conservation hunting. It also announces its ongoing support of the Ministry of Environment and Tourism’s efforts to stop wildlife crimes.
Please join AmericanHunter.org/HLF and outdoor news outlets worldwide as we report the end of hunting bans in Namibia. Tell anti-hunters that their shame, ridicule and mob mentality has no basis in sound judgment and wildlife conservation.
Namibië se houding oor jag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Namibië se houding oor jag
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Namibië se houding oor jag
Dankie ou driepoot
Meeste van ons hoog geplaastes in GRN wat betrokke is met wetmaking en wetgewing op trofee en algemene jag weet om nie die hand wat jou kos gee te byt nie. En natuurlik besef hulle die finansiele inspuiting van besoekende jagters help terdee in die bewaringsveldtog en proses. Hier kan hulle n pluimpie kry.
Wens net hulle wil meer begin doen / pro-aktief wees met die renosters en olifante wat so uitgeroei word in en om Etosha. Elke dan en wan staan skrefies oe voor die hof vir horing / tande-smokkel. Die 2 de handse weermag en voertuie kan mos lekker ingespan word vir konstante patrollies ipv le en b..s-bak in die tente heeldag.
Mos die deure oopgegooi vir die Chinese hierdiekant vir infrastruktuur bou (hawe en paaie / treinspore).
Die nadeel (imo) is dat:
1. Hulle nie bietjie navorsing vooraf gedoen het om te sien n Chinees eet enige ding op aarde nie, honde, kat, rot, kokkerot - jy noem dit. Hoor van die kus af die wetters is besig om die rotse skoon te sloop van enige lewende ding - tot die seegras op die rots.
2. Hulle nie rekening gehou het met die "wortel voor die donkie se neus" nie - ons 24 renosters en 76 olifante in 2015 alleen verloor het. Ek se nie dis almal die Chinese se skuld nie - maar persoonlik glo ek die meeste is - en neem dit waar so in die media plaaslik ook.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Namibië se houding oor jag
Dit is lekker om te sien dat daar nog gesonde verstand in omloop is daar in Namibië.
My Pa het altyd gesê dat jy daai manne met die skrefies oë net so vér kan vertrou soos wat hul, hul oë kan rek.
Hulle is soos sprinkane. Stroop wat voorkom.
My Pa het altyd gesê dat jy daai manne met die skrefies oë net so vér kan vertrou soos wat hul, hul oë kan rek.
Hulle is soos sprinkane. Stroop wat voorkom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Namibië se houding oor jag
Nou maar wel. Tyd om 'n Gemsbok jag in Nam te beplan en budget vir volgende jaar. Dink ek sal sommer ook 'n nuwe 338WinMag nodig hê daarvoor. 
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Namibië se houding oor jag
Gelukkig/ongelukkig wurg die Regering elke sent uit die goue gans, maar werklooshied en korrupsie seevier ook hoog.
Daai skefies oe koop die amptenare om by hope. Man weet nie hoe lank sal die spul bly staan nie. Poaching vind op grootskaal plaas orals ook weens werklooshed en die useles polisie amptenare, wat ook deel van dit kan wees?

Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Namibië se houding oor jag
So maak mens!Henry wrote:Nou maar wel. Tyd om 'n Gemsbok jag in Nam te beplan en budget vir volgende jaar. Dink ek sal sommer ook 'n nuwe 338WinMag nodig hê daarvoor.