Foxpro fx 3 opgradeer?
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Foxpro fx 3 opgradeer?
Kan iemand my dalk se of die fx3 se remote opgradeer kan word. Myne werk nog 100% maar sal graag n beter remote wil hê. Hoor graag van julle. Groetnis
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
sorry nie moontlik nie het gevra
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
Dankie oom dan moet hy maar net werk tot hy een dag op is. Lyk net vir my hy gaan nie klaar raak nie. 
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
Maak vir jou 'n staander om die roeper omtrent 1m bo die grond te laat staan, en as jy aansit, eers die antenna op, dan skakel jy aan, en af, eers die skakelaar en dan die antenna af vou. Glo jy sal beter oor hom voel.
Dws as jy nie mik op meer klanke en 'n screen nie
Dws as jy nie mik op meer klanke en 'n screen nie
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Steyn
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Aug 15, 2010 10:19 am
Re: Foxpro fx 3 opgradeer?
Ek is tevrede met range oom. Het al 250 uit hom gekry maar sit hom selde verder as 120m uit. Is maar net jukkerig vir n remote met display. Maar dankie inelkgeval.
