Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek sal seker more kom optel Mater.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Jis Twinhunter daai groepe is baie netjies!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Hou jy die geweer ook onderstebo as jy skiet?twinhunter wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160309/7fe1f242b8c373fe95ede9a44682af8f.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20160309/3a081a3186588c14ff81fb8e4c8b655a.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20160309/e3a80c82d967cde2e6101fb267845c01.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20160309/85d909c70a6f56df59bc9c50e60b7b03.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20160309/36a2a6cb47d143985355a9fca6d769ab.jpgDagse mede jagters,ek volg die draad nou al 'n tydjie en het al baie "ups en downs" gehad rondom gevoelens van die Sabatti gewere want ek self wag nou vir my Sabatti tactical .308 geweer. Ek het nou maar besluit dat ek van dag een af al die dingetjies sal probeer reg doen en dan hier op die draad stap vir stap sê hoe dinge vorder en verloop. Ek weet wel dat die persoon by wie ek my geweer(nuut) gekoop het skiet self een en hy praat met groot lof van sy geweer. Ek sit graag die fotos op van sy groeperings toe hy lading ontwikkeling gedoen het sonder om sy loop in te gebreuk het of bedding te gedoen het. Hy't hom net so begin skiet soos hy van sy ma afgekom het. Die persoon het self ook so tydjie terug 'n groepering geskiet onder 5mm. Ek hou julle op hoogte as ek myne gekry het.
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Oom Pieter,ek maak maar beurte om dit so nou en dan om te dop sodat my loop langer kan hou anders sluit die loop te vinnig uit na onder toe.

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Tweeling, ek het altyd geweet jy is nie dom nie!twinhunter wrote:Oom Pieter,ek maak maar beurte om dit so nou en dan om te dop sodat my loop langer kan hou anders sluit die loop te vinnig uit na onder toe.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
twinhunter wrote:Oom Pieter,ek maak maar beurte om dit so nou en dan om te dop sodat my loop langer kan hou anders sluit die loop te vinnig uit na onder toe.
Met n vleisie...
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek wag nogsteeds om te hoor van NC oor my 308
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Moenie jou asem ophou nie.
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Aai ek hoop ek kan binnekort weet en ook spog met my geweer. As ek so kyk na die manne se groeppeerings. Dit lyk noggal mooi vi my. My geweer het nog nie so geskiet
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Nou ja toe kry ek dam nou n oproep van NC. My geweer 308 sabatti. Se kamer was blykbaar n1000 van n milimetter te klein. Hulle hom net oor gereem en gepolich. Volgens Jonathan skiet geweer puik met en voer doppe seepglad hy stuur partone wat hulle helaai het en ek moet hulle skiet en kyk of ek tevrede is. Ma volgens hom sal ek baje tevrede wees. Hulle gaan vandag. Geweer terugstuur vi my en ek moet terugvoering gee of ek happy is. Sal jul ook hier laatweet hoe skiet daai italiaaner
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Oe ja en hy my ook onverskoning gevae omdat dit so bietjie lank gevat het ma hulle wou doodseker maak wat is fout en hoe om dit reg te stel
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Twinhunter se Sabatti was baie mooi, tot Mnr. Boishaai 1994 hom beetgekry het....
Netjiese geweer en geniet hom.
Netjiese geweer en geniet hom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
More almal
Het enige van die Sabatti manne met skewe gate gesit op die aksie? Ek het myne laasweek Maandag gekry maar Die Kooperasie in Humansdorp sukkel vreeslik om die regte rail by my uit te kry. Ek het toe intussen 'n stel Warne basisse opgesit net om 'n teleskoop te monteer terwyl ek wag vir die korrekte rail. Toe ek my teleskoop wou bore sight het ek uit vestelling uit gehardloop nog voor ek op die kol was. By nadere ondersoek het ek gesien as ek die ringe op die basisse sit dan mik hulle sommer merkbaar links van die teiken. Toe dog ek laat ek gou daardie verkeerde rail opsit. Ek het net die agterste skroewe vasgedraai (die voorste skoefies was te kort om vas te draai) toe sien ek die voorste gate is amper 2 mm links van die aksie se senterlyn geboor....
Het enige iemand 'n soortgelyke probleem?!
Groete

My tweede een was so.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Henna308 wrote:More almal
Het enige van die Sabatti manne met skewe gate gesit op die aksie? Ek het myne laasweek Maandag gekry maar Die Kooperasie in Humansdorp sukkel vreeslik om die regte rail by my uit te kry. Ek het toe intussen 'n stel Warne basisse opgesit net om 'n teleskoop te monteer terwyl ek wag vir die korrekte rail. Toe ek my teleskoop wou bore sight het ek uit vestelling uit gehardloop nog voor ek op die kol was. By nadere ondersoek het ek gesien as ek die ringe op die basisse sit dan mik hulle sommer merkbaar links van die teiken. Toe dog ek laat ek gou daardie verkeerde rail opsit. Ek het net die agterste skroewe vasgedraai (die voorste skoefies was te kort om vas te draai) toe sien ek die voorste gate is amper 2 mm links van die aksie se senterlyn geboor....
Het enige iemand 'n soortgelyke probleem?!
Groete
Sjoeeee dis bad! Eintlik shocking
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Nico sal jy bietjie meer uitbrei asb? En het jy vir Riaan in kennis gestel daarvan? Na die gesprek wat ek en hy vanoggend gehad het klink dit vir my dit is die eerste geweer waarvan hy bewus is wat se gate nie in lyn geboor is nie.Nico Harris wrote:My tweede een was so.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek het die geweer terug gegee. Ek het Jonathan vab suburban guns laat weet. Ek het vir hulle gesè die geweer is heeltemal links gestel dan skiet hy nogsteeds regs op 100yds. Hulle het gesè dis die rail wat skeef is ( boesman van Disen het dit gemaak) want klomp van die vervaardigger se goed is skeef. Dit was die einde van die gesprek want ek het my geld terug gevra.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ok dankie Nico
Ek moet jou sê ek het my bedenkinge oor die Boesman rail van Disen. Ek was nou baie lank by Morkel & Crouse en hulle reken my die aksie sit skeef op die loop...
Ek moet jou sê ek het my bedenkinge oor die Boesman rail van Disen. Ek was nou baie lank by Morkel & Crouse en hulle reken my die aksie sit skeef op die loop...
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Jis Manne,
Dis baie sleg om dit te hoor want myne is 100% van dag een af en ek het nog nooit met iets gesukkel nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis baie sleg om dit te hoor want myne is 100% van dag een af en ek het nog nooit met iets gesukkel nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Twinhunter watse basis/rail en ringe gebruik jy? Die tipe basisse wat ons probeer het terwyl ek daar was het 'n invloed gehad op hoeveel die scope links van die loop gemik het.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Mannne ek het intussen met Riaan van die kooperasie gesels. Hy het my ou sabatti gecheck en gaatjies lyn presies op. Wil voorkom of dit n mounting issue was. Die ringe gebruik ek nog en hulle is reg. So moontlik dan n probleem met die rails.
Groete
Nico
Groete
Nico
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek het vir my 'n rail by Humansdorp Koperasie gekry en het die King Farrell ringe by Geno hier op die forum gekry.Henna308 wrote:Twinhunter watse basis/rail en ringe gebruik jy? Die tipe basisse wat ons probeer het terwyl ek daar was het 'n invloed gehad op hoeveel die scope links van die loop gemik het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by twinhunter on Thu May 26, 2016 7:49 pm, edited 1 time in total.
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160526/c53d5e258adda03b767718e0d136b6c5.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160526/95ec036b3b558d718a4e9f115979f8f9.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160526/2b76f9a242e4966d977fcd8aa798f710.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk