Wapens invoer
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Wapens invoer
Ek het die vraag op sa jagters se site gesien, niemand het die man geantwoord nie en sy post is sommer gehijack. Maar dit het my nogal laat wonder want ek het ook famielie wat daar ver woon.
Wat se die slim manne en maninne
Blok.
Miskien 'n dom vraag, maar as jy 'n vriend of familie daar oorkant het wat gereeld kom kuier, kan hy nie die geweer daar koop, hom saambring op "safari", en dan die geweer aan jou skenk nie?
Jy kan dan mos aansoek doen vir die lisensie, soos in die geval waar 'n klient sy geweer vir 'n PH as geskenk gee na 'n jag.
Of is daar ander "red tape" wat ek dalk mis?
Maar net 'n gedagte wat by my opgekom het toe ek sien die prys is omtrent 'n derde van wat ons hier betaal!

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wapens invoer
Nee dit is nie meer so maklik nie.
Kyk die manne kry mos temp license by die lughawe so wat jy sal moet doen is om vir permannet import permit te reel vir jouself voor die tyd.
Dit self kos 'n kuier by SARS so jy gaan belasting op die geweer betaal nou raak dit al weer nie meer so goedkoop nie.
Maar kan gedoen word.
Afhangende van watter land die geweer kom lyk dit of sit die maklikste gaan werk uit die VSA.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wapens invoer
Ludwig
Kryt kan ek verstaan, daar dink ek gaan dit oor plofstof wat nie toegelaat word nie, daar is altyd gevaar dat dit vonk kan vat of vrese dat dit langs die pad vonk laat vat kan word.
Frederik
So as ek jou reg verstaan is dit wel moontlik om dit so te doen, en dat die enigste koste daai sars man se deel gaan wees. As dit die geval is kan jy mos maar reel dat die man aan die anderkant n aankoopfaktuur kry wat kom ons se die helfde van die werklike waarde is dan kan daarop ook mos gespaar word.
Ek luister
Blok.
Kryt kan ek verstaan, daar dink ek gaan dit oor plofstof wat nie toegelaat word nie, daar is altyd gevaar dat dit vonk kan vat of vrese dat dit langs die pad vonk laat vat kan word.
Frederik
So as ek jou reg verstaan is dit wel moontlik om dit so te doen, en dat die enigste koste daai sars man se deel gaan wees. As dit die geval is kan jy mos maar reel dat die man aan die anderkant n aankoopfaktuur kry wat kom ons se die helfde van die werklike waarde is dan kan daarop ook mos gespaar word.
Ek luister
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wapens invoer
Ek dink die ding met die kruit is, dan gaan ons eerder daai kruit gebruik as Somchem. Ons weet mos nou ook al dat onse kruit nou nie so konstant is.
In verband met die geweer as geskenk as iemand hier jag en na die tyd vir jou gee.
As ek reg onthou het ek erens gelees, n hele tyd terug, dat dit nie meer so gedoen kan word nie. Ek kan verkeerd wees.
Groetnis

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Wapens invoer
n vriend van my het n wapenwinkel, hy voer gereeld wapen parte en ammo en diesmeer in. hy het nog nooit wapens self ingevoer nie. hy se daar is reeds plaaslikke manne wat invoer lisensie/permitte het. dan moet jy ook uit sekere ander lande ook eers toestemming kry. wat ook al die stappe is hy se jy dit is nie regtig die moeite werd nie. vat nou maar dat jy n howa reeds, teen R5000 kan koop.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wapens invoer
Daardie dae is lankal verby as iemand dit nou doen is dit onwettig.Ludwig wrote: Wat doen PH's dan wat 'n geweer as geskenk kry by 'n klient? Moet hy belasting betaal op daardie geweer? En hoe bepaal mens die waarde van 'n gebruikte geskenk?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wapens invoer
Frederik
Wat van as die jagter die geweer verkoop aan n wapen handelaar en jy dan die wapen by die handelaar oorvat, of is dit selfs vir die handelaar onwettig al koop hy hom aan.
Blok.
Wat van as die jagter die geweer verkoop aan n wapen handelaar en jy dan die wapen by die handelaar oorvat, of is dit selfs vir die handelaar onwettig al koop hy hom aan.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wapens invoer
Fear the Government that fears your guns..... 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wapens invoer
Ek dink dit is moontlik aangesien hy wettig die wapen in die land het en volgens ons wetggewing werk vir die tydperk wat hy hier is.BLOK wrote: Frederik
Wat van as die jagter die geweer verkoop aan n wapen handelaar en jy dan die wapen by die handelaar oorvat, of is dit selfs vir die handelaar onwettig al koop hy hom aan.
Blok.
As jy so wapenhandelaar het was so iets sal doen vir jou sal ek ook graag wil weet van hom.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wapens invoer
Ek en Thys (Ben Brand) het nou gesels en ons wonder hoe moeilik dit is om n geweer van Namib. hiernatoe in te voer as mens se maar by n suidwester of handelaar n geweer koop. Wonder Francois miskien kan jy ons meer hierop inlig, is dit die selfde sukkel pad as van die VSA of is dit makliker.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Wapens invoer
Dagse
Ek het op die Amerikaanse site gaan kyk en dit lyk vir my die probleem le daar.Die jagter gaan nou in die moeilikheid wees as hy sy geweer in SA los.
Wanneer hy aansoek doen vir tydelike uitvoer permit om te jag moet hy bevestig dat hy wel die wapen terug bring anders kan hy vervolg word.
Wettig loop

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Wapens invoer
Blok,Ludwig wrote: Blok, ek het ook al oor dieselfde dinge gewonder. Sal interessant wees om te hoor wat s? die manne.
Terwyl ons op die onderwerp van wapen invoer is kan iemand dalk ook sommer vir my s? hoekom kan ons nie US kruite in SA kry nie? Wat is die rede dat dit nie ingevoer word nie?
Iemand het aan my genoem dat jy 'n hele container of skeep moet bespreek wat die kruit inkom. Dit maak dit dan finansiel onmoontlik.
Maak mooi,
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wapens invoer
Blok
Ek behoort so teen die einde van die maand by n wapen handelaar hier te beginne werk....en sal dan presies uitvind, maar reken op die stadium dit gaan die maklikste deur n handelaar aan julle kant gereel word......
Mooi loop
Francois
Ek behoort so teen die einde van die maand by n wapen handelaar hier te beginne werk....en sal dan presies uitvind, maar reken op die stadium dit gaan die maklikste deur n handelaar aan julle kant gereel word......
Mooi loop
Francois
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wapens invoer
Dankie Francois
Sal wag om te hoor wat kan en wat kan nie.
Blok.
Sal wag om te hoor wat kan en wat kan nie.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wapens invoer
ek het al drie wapens self ingevoer nadat ek n PERMANENTE invoer permit van af die saps gekry het
die land van waar jy invoer moet ook n permanente uitvoer permit verskaf wat jy nie van die vsa sal kry nie s a is volgins hulle n teroriste land
u k en italia is maklik
ek vlieg na die uk koop n geweer vlieg terug en is nog steeds goedkooper as hier alles ingesluit
n handelaar in namibia kan nie aan jou n nuwe geweer verkoop nie t. o .v sy ooreenkoms met die vervaardigers wat bepaal dat hy nie mag her uitvoer nie
niemand mag n geweer in bring en hier los sonder n permanente invoer permit en n permanenteuitvoer permit van land van oorsprong nie
groete remington
die land van waar jy invoer moet ook n permanente uitvoer permit verskaf wat jy nie van die vsa sal kry nie s a is volgins hulle n teroriste land
u k en italia is maklik
ek vlieg na die uk koop n geweer vlieg terug en is nog steeds goedkooper as hier alles ingesluit
n handelaar in namibia kan nie aan jou n nuwe geweer verkoop nie t. o .v sy ooreenkoms met die vervaardigers wat bepaal dat hy nie mag her uitvoer nie
niemand mag n geweer in bring en hier los sonder n permanente invoer permit en n permanenteuitvoer permit van land van oorsprong nie
groete remington
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wapens invoer
@ Remington
Vertel bietjie hoe werk die permanente invoer permit wat jy by die saps kry asb.?
Vertel bietjie hoe werk die permanente invoer permit wat jy by die saps kry asb.?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wapens invoer
maklik jy kry die aansoek form somer op die internet doen aansoek amper soos lisensie aansoek met motifeering dien in by plaaslikke saps
ek het laas slegs 2 weeke gewag
groete remington
ek het laas slegs 2 weeke gewag
groete remington
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Wapens invoer
Watter airline en watter maak geweer? Sal nogal interessant wees om jou somme te sien maat.remington wrote:
ek vlieg na die uk koop n geweer vlieg terug en is nog steeds goedkooper as hier alles ingesluit
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wapens invoer
dit is net sa of die engelse lugdiens wat gewere vlieg
ongelukkig praat ek van duur gewere dit sal nie betalend wees met goedkoop gewere nie
ek is baie seker van my somme
groete
ongelukkig praat ek van duur gewere dit sal nie betalend wees met goedkoop gewere nie
ek is baie seker van my somme
groete
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wapens invoer
Remington
So wat jy wil se alle gewere oor R20000 sal sodoende goedkoper wees want dan word n geweer klaar vir my as duur geklasifiseer.
Blok
So wat jy wil se alle gewere oor R20000 sal sodoende goedkoper wees want dan word n geweer klaar vir my as duur geklasifiseer.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wapens invoer
ja ek het my laaste een van af windhoek gebring sa prys was r21000.00 windhoek r14900 vlieg kaartjie r3049.00
die ander was haelgewere wat baie duur was vanaf uk en italia
die ander was haelgewere wat baie duur was vanaf uk en italia
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wapens invoer
Remington - Hoe maak jy met invoer belasting
?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wapens invoer
onthou jy kan vat terug eis op die lughawe bv op windhoek lughawe dan is jy veronderstel om vat weer hier te betaal daar is geen ander belasting nie slegs vat
jy moet ook n invoer permit van handel en nywerheid voor die tyd kry dit vat net a paar dae
die is ook beter om die geweer as twedehands in te bring onthou n geweer wat geskiet is twedehands
dink maar self daar is mos ander voordele aan die steling

- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Wapens invoer
Jis manne
Ek weet die volgende mense reel wapeninvoere teen vergoeding- ek dink $100/geweer. Ek dink dis vir oorsese jagters maar seker vir permanente invoere ook.
Kyk bietjie by vlgnde link- http://www.africasky.co.za/Firearm_Permits.php
Ek dink nie dis onmoontlik nie maar lyk my jy word ontmoedig met rompslomp.
Groete
Ribbok

Last edited by Nico de Jager on Tue Mar 29, 2011 7:27 pm, edited 1 time in total.