My buurman bel en se daar n gemsbok uit. EK moet skiet voor hy weg is, hy wil net graag die vleis he.
So is ek en boesman op haar spoor, dis dig bebos en ons kom tot so 50m van haar af.
Hy skiet en sy val.
Sy is maar aan die maer kant, maar daar is darem geen vleisskade
38" horings en die man is in die Hemel
Een minder spesie wat ek moet betaal
Andre


