Lisensies

Post Reply
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

stephan86 wrote:So na so 5 maande se wag, kon ek haar gisteraand huistoe bring.
Geluk, pragtige geweer en grasperk daar. Jaloers op albei :D
Jannie Welman
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

hoekom lyk dit my vat die goed nou weer al langer om deur te gaan as net die 3 mande wat hulle by die DFO vir my gese het!!!
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Ekt so 2 weke terug aansoek ingegee en maandag toe sms hulle my en se hy le al in Pretoria, lyk my die Suidkaap se Polisie motor nogals met die aansoeke
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

myne het goed geloop het hom die 14de jan in gedien en het die 10de feb al my 2 sms gekry van cfr en na dit toe raak dit net stil!!!!
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

2 sms'e? Nee jislaaik ekt net een gekry en dit se hy is by CFR, bel net gereeld en hoor bietjie watgaan aan?
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

ek sal maar moet bel
jip hulle al 2 ge se ( receiving attention at CFR) het die sms so week uit mekaar gekry
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Lisensies

Post by Tertius Steyn »

Vir wat het jy aansoek gedoen Heinie07?
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

heinie07 wrote:myne het goed geloop het hom die 14de jan in gedien en het die 10de feb al my 2 sms gekry van cfr en na dit toe raak dit net stil!!!!
Interesant dat jy noem van 2 sms en toe stil. Selfde hier, Oktober 2015 ingehandig en 3 en 18 Desmenber 2015 sms'e gekry en stil van daaraf. Het wel by my DFO gehoor dat hy profinsiaal toe was en nou terug is by die CFR.
surface2
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm

Re: Lisensies

Post by surface2 »

Manne wees bly julle kry sms'e . Ek het my aansoek 3Feb ingegee by Dfo. 24 feb ontvang by provincial. 4 feb by cfr . Dit weet ek alleenlik oordat ek elke week bel. Haha
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

surface2 wrote:Manne wees bly julle kry sms'e . Ek het my aansoek 3Feb ingegee by Dfo. 24 feb ontvang by provincial. 4 feb by cfr . Dit weet ek alleenlik oordat ek elke week bel. Haha
Kan mens enige tyd bel of is daar spesifieke tye? Ekt lanklaas n sms gekry.
surface2
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm

Re: Lisensies

Post by surface2 »

Hulle is veronderstel om 24/7 bereikbaar tewees.so bel sommer nou.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13630
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensies

Post by Capt. Yoda »

Bel in die aand na 9.Hier van 11uur af is hulle nogals vinnig om die foon op te tel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Ok dankie
User avatar
Allure
Full Member
Full Member
Posts: 134
Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm

Re: Lisensies

Post by Allure »

Liscence gekry. Sms wat se ek moet my local DFO.
“We are part of the earth and the earth is part of us." Chief Seattle 1853

Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Lisensies

Post by Heinz Petersen »

WET OP BEHEER VAN VUURWAPENS 60 VAN 2000

24 Hernuwing van vuurwapenlisensies
(1) Die houer van 'n lisensie uitgereik ingevolge hierdie Hoofstuk wat verlang om die lisensie te hernu moet minstens 90 dae voor die verstrykingsdatum van die lisensie by die Registrateur aansoek doen om die hernuwing daarvan.
(2) Die aansoek moet-
(a) vergesel gaan van die inligting wat voorgeskryf word; en
(b) afgelewer word aan die Aangewese Vuurwapenbeampte verantwoordelik vir die gebied waarin die aansoeker gewoonlik woonagtig is of waarin die aansoeker se besigheid is, na gelang van die geval.
(3) Geen aansoek om die hernuwing van 'n lisensie mag verleen word nie tensy die aansoeker aantoon dat hy of sy steeds aan die vereistes vir die lisensie ingevolge hierdie Wet voldoen.
(4) Indien 'n aansoek om die hernuwing van 'n lisensie ingedien word binne die tydperk waarvoor in subartikel (1) voorsiening gemaak word, bly die lisensie geldig totdat die aansoek beslis is.

28 Beëindiging van vuurwapenlisensie
(1) 'n Lisensie uitgereik ingevolge hierdie Hoofstuk eindig-
(a) na die verstryking van die betrokke tydperk beoog in artikel 27, tensy ingevolge artikel 24 hernu;
(b) indien oorhandig deur die lisensiehouer aan die Registrateur;
(c) indien die lisensiehouer onbevoeg raak of onbevoeg verklaar word om 'n vuurwapen te besit ingevolge artikel 102 of 103; of
(d) indien dit ingevolge hierdie Wet gekanselleer word.
(2) Die Registrateur kan, by skriftelike kennisgewing, 'n lisensie uitgereik ingevolge hierdie Wet kanselleer indien die houer van die lisensie-
(a) nie meer kwalifiseer om die lisensie te hou nie; of
(b) enige bepaling van hierdie Wet of 'n voorwaarde vermeld in die lisensie oortree het of versuim het om daaraan te voldoen.
(3) 'n Kennisgewing beoog in subartikel (2) kan slegs uitgereik word indien die Registrateur-
(a) die houer van die lisensie 30 dae skriftelike kennis gegee het om skriftelike vertoë te rig waarom die lisensie nie gekanselleer moet word nie; en
(b) behoorlike oorweging gegee het aan enige vertoë ontvang en aan al die feite wat betrekking het op die aangeleentheid.
(4) (a) Indien 'n kennisgewing beoog in subartikel (2) uitgereik word, moet die voormalige lisensiehouer oor daardie vuurwapen beskik deur middel van 'n handelaar of op die wyse wat die Registrateur bepaal.
(b) Die beskikking moet plaasvind binne 60 dae nadat die kennisgewing ontvang is.
(5) Indien daar nie binne 60 dae oor die vuurwapen beskik word nie, moet dit aan die Staat verbeurd verklaar word en die voormalige lisensiehouer moet dit onmiddellik afgee op die plek en op die wyse wat die Registrateur bepaal.
(6) Enige tydperk beoog in hierdie artikel kan deur die Registrateur verleng word by die aanvoer van gegronde redes.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

Wulf ek het vir n 22-250 ansoek gedoen
Deon R hoekom is hy trug profinsiaal toe?
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

heinie07 wrote:Wulf ek het vir n 22-250 ansoek gedoen
Deon R hoekom is hy trug profinsiaal toe?
Heinie, hy't geloop stasie, CFR, provinsiaal en toe terug CFR toe. Blykbaar die normale pad. Volgens hulle doen hulle die "quality checks" by provinsiaal.
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

okey ek sien
Deon het jy weer its gehoor van joune of is dit ook nog stil?
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Niks verder nie. Die sms's is maar stil. Ek vermoed nog so maand of twee behoort hy printers toe te gaan. (Oktober 2015 in gehandig.
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

ek vrae net maar wat het geword van net 3mande?
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Ja dis jammer die 3 maande ding geld net in een rigting. Ons kan wel druk op hulle sit met ons skiet verenigings maar die feit van die saak is hulle sit met meer papier werk as wat daar tyd in 3 maande is. En dit vermeerde met die herniewings, en so voorts.
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

aaaa okey ek sien wel hoop maar vir ons almal se part dat die maar spoed vat en kla kom
dis erg as n ou se nuwe geweer by die handelaar le
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

220Swift en Martini se liksense is ook goedgekeur! Net bietjie langer as 2 maande! Maar 38 Special is vir n 2de keer af gekeur! Hoe nou? Waar kan ek uitvind wat die rede was? In die verlede het ek n brief in die pos gekry maar die laaste tyd niks nie. DFO weet ook nie waar nie

Groetnis
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Geluk, DFO behoort die brief vir jou te kan uitdruk.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Arnold, hy se hy het dit nie. Hy weet ook nie waar om dit te kry nie... Hoe nou? Wat se ek hom?

Groetnis
Post Reply