Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ja dit klink maar na n snaakse storie.
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Hi Nico. Wil net my hoed afhaal vi jou geduld. Ek sal probeer om aan jou te dink en nie my humeur te verloor nie. Ma ek dink ek sou al lank al daai geweer gedruk het wa geen geweersmud dit kan regmaak nie. Hoop nie ek kry ook daai behandeling nie. Ek nie so n geduldige man nie. My geld was reg so ek verwag reg diens. Hoopelik kan ek binnekort anders praat sal laat weet as ek iets hoor. As ek so na nico se probleme kyk. Dink ek ek moet ook liewers die koop kanseleer want anders sit ek dalk in tronk
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Nico, as jy op Gunsite geregistreerd is gaan soek vir poste oor die nimtelike mnr Newman. Lyk my hy is maar 'n stomp beitel.
Ekself gaan nie meer baie of daai forum nie.
Ekself gaan nie meer baie of daai forum nie.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Thomast- ek hoor sy naam laat mense sidder....
Louis- ek moet bieg ek het met tye baie ongelukkig geraak. En ook baie kleurvolle taal gebruik. Maar n man het net soveel geduld- en die manne weet hoe om dit vinnig klaar te maak.
Louis- ek moet bieg ek het met tye baie ongelukkig geraak. En ook baie kleurvolle taal gebruik. Maar n man het net soveel geduld- en die manne weet hoe om dit vinnig klaar te maak.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek sou daai Sabati mooi in die middel deur gebreek het.Hoop jou Tikka loop mooi Nico maar gelukkig ken ons hulle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Manne....?
Last edited by Speelmansjagter on Mon Apr 10, 2017 7:07 pm, edited 1 time in total.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Het iemand nog nie n borscope in een van die roere wat sukkel se lope af gedruk of n loop met loot geslug nie? Die goed se lope is dalk van die duiwel af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Kerels ek het so 6.5X47 Lapua SS model en hy skiet rook uit als uit. Groepeer van dag 1 af baie goed @100m. Loop maak ook maklik skoon. Ek het nou wel nog net so 110 skote geskiet maar ek is erg tevrede. Hy gaan die naweek gunsmith toe dat hy kan kyk of alles reg is. Ek reken ek is dan een van die min gelukkiges. 123 Amaxe, Scenars skiet pragtig.
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek het gisteraand nagmerries gehad oor hierdie thread. Julle manne is in my gedagtes. Mag so iets nooit met my gebeur nie.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Geelslang wanneer het jy jou geweer gekoop?
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
By Die Humansdorp Kooperasie. (Mal goeie diens van dag een af) Net so terloops twee van die mense wat daar werk skiet self die 6.5X47 Lapua Sabatti en is baie tevrede.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Kan jy onthou wanneer jy hom gekoop het?geelslang wrote:By Die Humansdorp Kooperasie. (Mal goeie diens van dag een af) Net so terloops twee van die mense wat daar werk skiet self die 6.5X47 Lapua Sabatti en is baie tevrede.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek het einde laasjaar self 'n 6.5x47L Sabatti stainless gekoop by Humansdorpse Kooperasie, wag nou vir die lisensie maar julle manne gaan maak dat ek nie vanaand lekker gaan slaap nie... Of vir al die aande todat ek hom geskiet het om te sien wat maak hy...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Wat kos so 'n Sabatti Tactical?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Geno, ek dink hier by R24k rond?
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Geno wrote:Wat kos so 'n Sabatti Tactical?
Meer as n Howa met a A5- G&G kolf, 500 Bergers en n Lt Jameson
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Genade, dis klomp geld vir 'n gun wat nie wil skiet nie.
Teenoor R20k vir 'n Howa Varmint met 'n fullspec ProVarmint kolf wat gebed is, is die Italianer maar treurig!
Teenoor R20k vir 'n Howa Varmint met 'n fullspec ProVarmint kolf wat gebed is, is die Italianer maar treurig!
Goed, beter, 6millimeter!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek kan beaam wat Geelslang se- Riaan hulle by humkoop se diens is regtig puik.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Shap
Last edited by Speelmansjagter on Mon Apr 10, 2017 7:08 pm, edited 1 time in total.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Geno ek het gekoop vir R17 400. Die geweer is 2015/08 aangekoop. Liksens 2015/12 goedgekeur eb afgehandel.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek stem oor Riaan hul se diens. Probleem is egter dat hul guilty by association is en hul reputasie ly self skade omrede NC so deksels traag is.
NC se diens laat HumKoOp se begeerte om sulke probleme vinnig op te los in die steek en ek dink myself in dat dit vir Riaan, Cheryl en Cilliers net so erg is om met die goete te deel as die kliente waaraan hul verkoop het.
Ek dink Sabatti moet dalk direk met feite gekonfronteer word..gedetailleerde gunsmith verslae. Ook sommer aan hul bekend maak dat NC van die sake bewus was maar gereeld probeer toesmeer het en dat die brand skade opgedoen het.
Who knows...dalk kry die foute skielik al die nodige aandag en miskien ruil die agentskap hande. iets wat my beter sou laat slaap saans.
NC se diens laat HumKoOp se begeerte om sulke probleme vinnig op te los in die steek en ek dink myself in dat dit vir Riaan, Cheryl en Cilliers net so erg is om met die goete te deel as die kliente waaraan hul verkoop het.
Ek dink Sabatti moet dalk direk met feite gekonfronteer word..gedetailleerde gunsmith verslae. Ook sommer aan hul bekend maak dat NC van die sake bewus was maar gereeld probeer toesmeer het en dat die brand skade opgedoen het.
Who knows...dalk kry die foute skielik al die nodige aandag en miskien ruil die agentskap hande. iets wat my beter sou laat slaap saans.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Is hier al lede wat direk vir sabatti gekontak het oor die saak? Indien well,wat was die terugvoer?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Regtig nou gaan julle trou?speelmansjagter wrote:Ek is ook lief vir Riaan.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ja, sommer more....
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: Sabatti Rover Tactical - hoe tevrede is jy met joune?
Ek het nou na 2weke nas car gebel en met janavin gepraat 08 38. 04 04 2016 en dis nou na 1600 en hy my gese geweer is by geweersmud en gaan net uitvind en my laat weet