Sterkte Taffie
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Sterkte Taffie
Sterkte ou grootman. Ons bid vir jou.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Sterkte Taffie
Word gou gesond en gooi tog daai sigarette weg!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Sterkte Taffie
Sterkte Taffie, ons bid vir jou.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Sterkte Taffie
Ai ou Taffie word gou gesond. Ek bid vir vinnige herstel ou maat.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Sterkte Taffie
Hoe gaan dit nou met Taffie, enige nuus?
-
Thys
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Dec 10, 2008 6:33 pm
Re: Sterkte Taffie
Piet ek het gisteraand gehoor dit gaan heel goet , Hy het 29 -02 begin met klanke by terapeet.Piet Breedt wrote:Hoe gaan dit nou met Taffie, enige nuus?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Sterkte Taffie
Ek is bevoorreg genoeg om op n klein whatsap groepie te wees waar oom Taf ook is. Die ou tik al heel lekker saam en die terapeut is besig met hom. Nogals n mooi astertjie as ek die biesigheid so kyk, glo dit sal ook help om die herstelperiode so bietjie kort te knip hehehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Sterkte Taffie
Dankie vir die terugvoering, Dra groot asb al one mooi wense en beterskap aan hom oor. Ook die verekering dat hy steeds in ons gebede is.Stefan764 wrote:Ek is bevoorreg genoeg om op n klein whatsap groepie te wees waar oom Taf ook is. Die ou tik al heel lekker saam en die terapeut is besig met hom. Nogals n mooi astertjie as ek die biesigheid so kyk, glo dit sal ook help om die herstelperiode so bietjie kort te knip hehehe
-
Rix
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Aug 07, 2014 2:17 pm
Re: Sterkte Taffie
Baie sterkte Taffie..!
Hier vanuit die dorre karooooo.
Hier vanuit die dorre karooooo.
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Sterkte Taffie
Sterkte Taffie.
Word gou gesond.
Word gou gesond.
-
jabosa
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sun Nov 08, 2009 11:13 pm
Re: Sterkte Taffie
Sterkte Taffie jy bly in ons gebede vir volkome herstel. Mooiloop
Andre Snyman
Andre Snyman
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Sterkte Taffie
Jis Manne
Net gou vinnige terugvoer.
Taffie het die twakkies sommer daai selfde oggend gelos en lyk nie juis of hy dit soek nie.
Sy gemoed is goed en werk nogal aan die spraak. Hy begin nou reeds met sulke kort sinnetjies.
Sy bloeddruk is mooi stabiel en ek is vol vertroue dat hy hierdie geveg sal wen.
Ons is juis nou in die middel van n spraak sessie.
Net gou vinnige terugvoer.
Taffie het die twakkies sommer daai selfde oggend gelos en lyk nie juis of hy dit soek nie.
Sy gemoed is goed en werk nogal aan die spraak. Hy begin nou reeds met sulke kort sinnetjies.
Sy bloeddruk is mooi stabiel en ek is vol vertroue dat hy hierdie geveg sal wen.
Ons is juis nou in die middel van n spraak sessie.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Sterkte Taffie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is wonderlike goeie nuus.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Sterkte Taffie
Good to hear. Have chatted to Taf on a group Whats app, and he is making progress. It is slow, but Rome wasn't built in a day and I think he will win this one.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Sterkte Taffie
Jaktrap, ek dink jy is n yster! Ek kan net hoop dat as ek deur n donker tyd gaan dat van my pelle my ook so sal bystaan! en dat Ek ook my mede mens so sal help.Baie dankie vir alles wat jy vir oom Taffie doen
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Sterkte Taffie
Hoor! Hoor!BeesBreet wrote:Jaktrap, ek dink jy is n yster! Ek kan net hoop dat as ek deur n donker tyd gaan dat van my pelle my ook so sal bystaan! en dat Ek ook my mede mens so sal help.Baie dankie vir alles wat jy vir oom Taffie doen
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Sterkte Taffie
Hallo
Ek hier na beroerte en alles. Baie dankie vir ewige geld herstel en gee op te nie. Baie dankie.
Mooiloop
Ek hier na beroerte en alles. Baie dankie vir ewige geld herstel en gee op te nie. Baie dankie.
Mooiloop
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Sterkte Taffie
Daarsy Boet,
Geweet jy gaan die ding wen, hulle sê mos dit is net die begin wat mooilik is, daarna raak dit al hoe makliker.
Marita stuur baie liefde, en wil weet waneer kom jy kuier.
Geweet jy gaan die ding wen, hulle sê mos dit is net die begin wat mooilik is, daarna raak dit al hoe makliker.
Marita stuur baie liefde, en wil weet waneer kom jy kuier.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Sterkte Taffie
Hello Taffie, ek is baie opgewonde oor jou herstel proses. Welkom terug en hoop jou vordering gaan voor die wind!!!
Sterkte maat.
Sterkte maat.
Groete, Willie
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Sterkte Taffie
Sterkte Taffie glo dit Sal gou weer goed gaan.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sterkte Taffie
Welkom terug oom Taf!!!!
Last edited by Nico Harris on Mon Mar 21, 2016 9:58 pm, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Sterkte Taffie
Dankie VADER vir Taffie se herstel pad en sy tweede kaans!!!!!!!!
Groete
Gert
Groete
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Sterkte Taffie
Dankie Here vir Taffie se herstel. God is groot en almagtig. Hou net aan Taffie. Jy bly in my en ander se gebede. Groete Partner.