Middag Manne
Ek wil graag weet of enige iemand n veilige lading het vir S335 met Barnes 168gr TSX BT in 30-06. En ook of dit goed sal groepeer? My loop lengte is 26".
Ek het klaar S335 vir my 9,3 en het die pakkie Barnes geskenk gekry. Ek wil nie S355 koop as ek nie nodig het nie.
Ek vra asb raad.
Mooibly en Dankie
Wessel
S335 vir Barnes 168gr TSX (30-06)
-
WesselJ
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Dec 15, 2015 11:01 am
S335 vir Barnes 168gr TSX (30-06)
9,3 x 62 Mauser M12
30-06 Musgrave Spr. Santa Barbara
9mm CZ P-07 Duty
30-06 Musgrave Spr. Santa Barbara
9mm CZ P-07 Duty
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: S335 vir Barnes 168gr TSX (30-06)
Môre Wessel.
Ek sou voorstel jy laai 1 of 2 toets ladings en meet dan jou spoed, dop vol, en ander data.
Jy kan al jou data vir oom Marius(Tripod) gee, hy sal jou verseker kan help met n akkurate lading vir JOU geweer.
Wees baie versigtig vir ander ouens se resepte. Elke geweer, soos jy weet, is uniek. Werk eerder jou eie veilig op.

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP