Die SA Jagters Mees Veelsydige Skut Skietkompetisie en Presidentskietkompetisie vir Ingeperkte skuts vind op 11 en 12 Maart naby Welkom plaas. Die twee kompetisies word baie ruim deur Impala Bullets en Zimbi geborg. Die MVS kompetisie is ook oop vir nie-SA Jagters lede, maar die Presidentskietkompetisie is slegs vir SA Jagters lede beskikbaar.
Indien u van enige ingeperkte skuts weet, stel hulle asseblief van hierdie twee kompetisies in kennis. Vir meer besonderhede gaan na die SA Jagters Skietforum en kliek op die skakel vir "Impaired Competitors".
http://forums.sahunters.co.za/index.php ... &Itemid=67
Skietkompetisies vir Ingeperkte skuts 11 en 12 Maart
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skietkompetisies vir Ingeperkte skuts 11 en 12 Maart
ek sal daar wees.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

