Hallo julle.
Het hierdie ontdek agter in my herlaai kas.
Verniet vir wie dit wil toets.
Goodnel Bushmaster 55gr koeels vir 224.
Daar is 60 van hulle.
ImageUploadedByTapatalk1456421133.035038.jpg
Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
Rudi is daai solids/monolithics?
As hulle is sal ek belangstel
As hulle is sal ek belangstel
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
Hulle lyk soos n mono (solide koper) net n brass plug voor in die punt om te help met expansion.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
Die Peregrine VRG3 is op hulle baseer. Ek het nou nog heelwat van hulle in 6mm, 303 en 375.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
Daai goodnella is goeie kwaliteit ammo! Ek het nog so paar op die 375. Louis Nel kan steeds op bestelling maak, maar ons moet n groot bestelling bymaak kry...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
Rudi baie dankie vir jou moeite.
Ek neem daai punte.
Daneel
Ek neem daai punte.
Daneel
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Goodnel Bushmaster .224 55gr koeels
Daneel, dis joune.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
