Lisensies
- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm
Re: Lisensies
Hi.
Sorry eerste week okt 2015 is wat hy moes gelees[WINKING FACE]
Sorry eerste week okt 2015 is wat hy moes gelees[WINKING FACE]
“We are part of the earth and the earth is part of us." Chief Seattle 1853
Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Nou maar wag, soos iemand gesê het, eindelik van dit vergeet en soos 'n verrassing wees wanneer hul dit goed keer.
Ja ek epos hulle ook gereeld, kry geen terug voer nie. My DFO vir my gesê ek moet nie te haastig wees om 'n jagtog te vroeg te boek nie, hy sê so toe kyk maar na einde Julie om veilig te wees. Dit was glad nie lekker om te hoor nie.
Groete
Morne

CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
Morne dit is vir my altyd so vreemd hoe die goed verskil.Morne Van Der Merwe wrote:Nou maar wag, soos iemand gesê het, eindelik van dit vergeet en soos 'n verrassing wees wanneer hul dit goed keer.
Ja ek epos hulle ook gereeld, kry geen terug voer nie. My DFO vir my gesê ek moet nie te haastig wees om 'n jagtog te vroeg te boek nie, hy sê so toe kyk maar na einde Julie om veilig te wees. Dit was glad nie lekker om te hoor nie.
Groete
Morne
Ek het 21 September my bevoegdheid en 308 lisensie aansoek ook by Garsfontein ingehandig. Op 18 November was my bevoegdheid goedgekeur en my 308 lisensie was 4 Februarie goed gekeur en my kaartjie is blykbaar die 16de gedruk.
Sterkte daar, hoop jy kom vinnig reg.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
Wanneer kry ons nou kans om die langverwagte 6+7mm te sien? Gedink die fotos sal al iewers verskyn het.Gawie(13mm) wrote:Ek wil net vir my Ma dankie se dat sy aan my die lewe geskenk het tydens 'n moeilike tyd in ons land se geskiedenis. Vir my Pa wat my goed opgevoed het en reguit gefoeter het. Dankie aan my broers vir al die speel, lag en trane toe ons klein was. Aan ons bediende van destyds wat my gefoeter het as my Pa nie kon nie. Dan wil ek almal op Jaracal bedank vir julle geduld met al die nonsens wat ek soms kwytraak.
Dan laastens aan die CFR en die SAPS: TOKKOL!![]()
'n Belastingbetalende landsburger moet julle gatte lek om jul werk te doen!
Daar is wel een uitsondering by die CFR, nl. Maj. Coleman.
Sy is eerlik en opreg in haar handelinge en gee terugvoer soos belowe sonder om moeg vir die lewe te klink. DANKIE!
Albei my aansoeke is gister goedgekeur en die kaartjies is vandag gedruk.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
Het hulle vanoggend weer gebel om tehoor hoe vorder die print van my kaartjies.......
Toe kry ek daai goeie ou Maandag oggend storie... "we are of line"
Toe kry ek daai goeie ou Maandag oggend storie... "we are of line"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Manne, julle ingesteldheid is heeltemaal verkeerd.
Vind uit waar presies die kaartjie gedruk word. Moet nie jou eie dorp se DFO kontak nie. Kontak jou buurdorp se DFO en vra hom mooi waar jou provinsie se kaartjies gedruk word. Hulle wil nie self bel nie en sal jou met graagte die nommer voorsien.
Nou skakel jy daai nommer en vra vriendelik of jy kan navraag doen oor jou kaartjie. Maak die pap maar dik aan en bedank die persoon sommer by voorbaat vir sy of haar bereidwilligheid om jou te help.
Nou weet jy of jy jou plaaslike DFO kan gas gee. Indien hy slapgat is en nie die kaartjies gaan haal nie, kontak jy die stasie bevelvoerder en vra hom wanneer die DFO veronderstel is om die kaartjies te gaan afhaal. Vra vir sy epos adres sodat jy jou versoek op skrif kan stel. Cc dan sommer die bevelvoerder by die CFR in op die epos.
Almal wil iemand anders die skuld gee. As jy al die gate toestop spring hulle baie gou.
NS. Ek het laasweek Dinsdag my eposse gestuur. Woensdag die Brigadier se kantoor gekontak. Donderdag is my lisensies goedgekeur en Vrydag is die kaartjies gedruk. Buurdorp se DFO gaan dit more optel en by my plaaslike DFO afgooi. Goeie diens as jy weet hoe die sisteem werk.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Gian, amper daar maat. Die 6 mm loop word gesny vir demper en die 7mm is in die pos. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Hello Stephan,stephan86 wrote:Morne dit is vir my altyd so vreemd hoe die goed verskil.Morne Van Der Merwe wrote:Nou maar wag, soos iemand gesê het, eindelik van dit vergeet en soos 'n verrassing wees wanneer hul dit goed keer.
Ja ek epos hulle ook gereeld, kry geen terug voer nie. My DFO vir my gesê ek moet nie te haastig wees om 'n jagtog te vroeg te boek nie, hy sê so toe kyk maar na einde Julie om veilig te wees. Dit was glad nie lekker om te hoor nie.
Groete
Morne
Ek het 21 September my bevoegdheid en 308 lisensie aansoek ook by Garsfontein ingehandig. Op 18 November was my bevoegdheid goedgekeur en my 308 lisensie was 4 Februarie goed gekeur en my kaartjie is blykbaar die 16de gedruk.
Sterkte daar, hoop jy kom vinnig reg.
Ja nee 'n dis regtig so onvoorspel die hele ding.
Maar geluk met die nuwe wapen. Hoo regtig myne uitgesorteer teen Julie, my kolega vandag saam genooi om in Suidwes Gemsbokke en Koedoes te gaan skiet in Julie. Sal graag my CZ550 30-06 op gemsbok wil toets.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
Hoop daai posman roer sy litte! Loop jou hopelik by n skietdag raak om hulle in aksie te sienGawie(13mm) wrote:Gian, amper daar maat. Die 6 mm loop word gesny vir demper en die 7mm is in die pos.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Goeie dag,
Kan iemand dalk vir my sê wat dit beteken as jou status na "correspondence" verander van "consideration" af? Eers het my 30-06 aansoek stil gelê van 21 Oktober toe my DFO gesê 'n dublikaat maar van aansoek inhandig, dit vandag gedoen. En toe verander albei wapens na "correspondence"
Die .270 was in consideration van verlede Donderdag af, nou is ek moedeloos.
Groete
Morne
Kan iemand dalk vir my sê wat dit beteken as jou status na "correspondence" verander van "consideration" af? Eers het my 30-06 aansoek stil gelê van 21 Oktober toe my DFO gesê 'n dublikaat maar van aansoek inhandig, dit vandag gedoen. En toe verander albei wapens na "correspondence"
Die .270 was in consideration van verlede Donderdag af, nou is ek moedeloos.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
marco
Re: Lisensies
Manne eks opgewonde vandag uitgevind my 6.5 cm is goedgekeur... nou begin die sports..
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Geluk Marco! Die creeds begin nou mooi los kom. Ek wag in spanning nog...
Jannie Welman
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Lisensies
Geluk met die lisensie
My swaertjie se lisensies in consideration vir 3 weke toe altwee decline gelyk.
My swaertjie se lisensies in consideration vir 3 weke toe altwee decline gelyk.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Lisensies
More MorneMorne Van Der Merwe wrote:Goeie dag,
Kan iemand dalk vir my sê wat dit beteken as jou status na "correspondence" verander van "consideration" af? Eers het my 30-06 aansoek stil gelê van 21 Oktober toe my DFO gesê 'n dublikaat maar van aansoek inhandig, dit vandag gedoen. En toe verander albei wapens na "correspondence"
Die .270 was in consideration van verlede Donderdag af, nou is ek moedeloos.
Groete
Morne
Die beste sal wees as jy jou DFO gan sien en langs hom gan sit as hy op die stelsel gan kyk, jy sal vind dat hulle een of ander papier werk soek, het hulle al kluis inspeksie gedoen? Of het jy saam met die aansiek fotos van jou kluis in gegee?
Groete
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Môre Alwyn,Alwyn wrote:More MorneMorne Van Der Merwe wrote:Goeie dag,
Kan iemand dalk vir my sê wat dit beteken as jou status na "correspondence" verander van "consideration" af? Eers het my 30-06 aansoek stil gelê van 21 Oktober toe my DFO gesê 'n dublikaat maar van aansoek inhandig, dit vandag gedoen. En toe verander albei wapens na "correspondence"
Die .270 was in consideration van verlede Donderdag af, nou is ek moedeloos.
Groete
Morne
Die beste sal wees as jy jou DFO gan sien en langs hom gan sit as hy op die stelsel gan kyk, jy sal vind dat hulle een of ander papier werk soek, het hulle al kluis inspeksie gedoen? Of het jy saam met die aansiek fotos van jou kluis in gegee?
Groete
Dankie vir die antwoord. Nee het nie fotos van kluis aangeheg nie, en ook nie inspeksie kom doen nie, ek hoop maar dis dit, ek nooit daaraan gedink nie. Ek sit nou in Duitsland, en ek brand om te hoor wat is die probleem. My vrou gaan kyk as sy vir my vandag inligting by DFO kan kry.
Ek sal op hoogte hou, so kan iemand iets leer.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Soos ek verstaan het, is dit waar hulle al jou sertifikate en lidmaatskap aan verenigings nagaan. As daar iets kort, gaan hulle jou (hopelik) skakel om dit reg te stel.....Morne Van Der Merwe wrote:Goeie dag,
Kan iemand dalk vir my sê wat dit beteken as jou status na "correspondence" verander van "consideration" af? Eers het my 30-06 aansoek stil gelê van 21 Oktober toe my DFO gesê 'n dublikaat maar van aansoek inhandig, dit vandag gedoen. En toe verander albei wapens na "correspondence"
Die .270 was in consideration van verlede Donderdag af, nou is ek moedeloos.
Groete
Morne
Aim small, miss small
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Middag Eugene,Eugene wrote:Soos ek verstaan het, is dit waar hulle al jou sertifikate en lidmaatskap aan verenigings nagaan. As daar iets kort, gaan hulle jou (hopelik) skakel om dit reg te stel.....Morne Van Der Merwe wrote:Goeie dag,
Kan iemand dalk vir my sê wat dit beteken as jou status na "correspondence" verander van "consideration" af? Eers het my 30-06 aansoek stil gelê van 21 Oktober toe my DFO gesê 'n dublikaat maar van aansoek inhandig, dit vandag gedoen. En toe verander albei wapens na "correspondence"
Die .270 was in consideration van verlede Donderdag af, nou is ek moedeloos.
Groete
Morne
Dankie vir die terug skryf, wel in my geval is dit net die bevoegtheid sertifikaat, motivering brief, briewe van boere waar ek gereeld jag en fotos van my jagtogte. Dan natuurlik ID dokument etc, wat polisie vereis en na gaan wanneer jy aansoek indien.
Hopelik kan vroulief voor die dag verby is antwoord kry.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Lisensies
Morne, my eerlike opinie is dat dit net 'n ekstra stadium is wat bygevoeg is om tyd te wen. Ek het nadat die "nuwe" stadium in die proses gevoeg is, 4 aansoeke ingegee en spesifiek navraag gedoen by GHF of enige iemand hulle gekontak het om my lidmaatskap en bevoegdheid na te gaan en niemand het hulle geskakel nie. Al 4 aansoeke is toegestaan....
Aim small, miss small
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Hi Eugene,Eugene wrote:Morne, my eerlike opinie is dat dit net 'n ekstra stadium is wat bygevoeg is om tyd te wen. Ek het nadat die "nuwe" stadium in die proses gevoeg is, 4 aansoeke ingegee en spesifiek navraag gedoen by GHF of enige iemand hulle gekontak het om my lidmaatskap en bevoegdheid na te gaan en niemand het hulle geskakel nie. Al 4 aansoeke is toegestaan....
My vrou was gou by my plaaslike DFO, en soos jy sê lyk my dis net 'n stap, hy sê daar is niks fout nie, ek moet nou maar net geduldig wees, en hom weer Vrydag kom sien, hy is darem baie behulpsaam.
My hande jeuk so om die 30-06 by S&O te gaan en nuwe teleskoop op te sit en te gaan skiet, van Julie af raak dit nou 'n bietjie lank.
Lekker dag
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Middag almal,
Ek nou so effens agter die kap van die byl gekom. Na honderde oproepe na Gauteng Noord, maar niemand antwoord het ek weer vir CFR gebel, en vir die persoon gesê met wie kan ek praat, niemand kan vir my antwoord gee hoekom staan als nou weer stil, toe sê die persoon hy sal my deur sit na dame met die naam Liezel Julius. Vreeslik behulpsaam. Toe kyk sy op die systeem en sê daar is niks fout met my .270 aansoek, maar wel met die 30-06, wat nuut gekoop is, wel dit het die SAP350 dokument gekort. Dit gekry by geweerwinkel, dit vir haar gestuur en syt gesê dit sal nou by my dokumente aan geheg word. Ek wonder net, as ek nie so opvolg nie, wanneer sou hulle my laat weet het ek kort dit. So hopelike gaan dinge nou weer stadig aan die beweeg gaan.
Lekker dag.

Net n vraag hoekom kan die CFR nie se hoekom n lisensie afgekeur is nie ?
Glo net DFO wat kan se
Glo net DFO wat kan se
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: Lisensies
Competency proses sover:
DFO: Fairland, JHB
Ingehandig: 04 Feb 2016
SMS van DFO: 05 Feb 2016
1st SMS van CFR: 24 Feb 2016 (ontvang by CFR na 20 dae)
2de SMS van CFR: 03 Mar 2016 (8 dae na ontvangs by CFR begin hulle werk aan die aansoek)
Hou duime vas dat die res nie meer lank is nie, sodat die geweer lisensies kan begin!
DFO: Fairland, JHB
Ingehandig: 04 Feb 2016
SMS van DFO: 05 Feb 2016
1st SMS van CFR: 24 Feb 2016 (ontvang by CFR na 20 dae)
2de SMS van CFR: 03 Mar 2016 (8 dae na ontvangs by CFR begin hulle werk aan die aansoek)
Hou duime vas dat die res nie meer lank is nie, sodat die geweer lisensies kan begin!
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensies
So na so 5 maande se wag, kon ek haar gisteraand huistoe bring.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X