Dag mede jagters,
My naam is Stephen ek is 'n kranige jagter en jag al sedert 1994.
Ek het voorheen met die veel bekende en omstrede 303 (Lee Metford) gejag en suksesvol van klip-dassie tot Kameelperd gejag, die trofee in my trofee kamer voer my ook gereeld terug na die jag togte en ek herleef gereeld elke jag trippie.
Ek het drie jaar terug vir my 'n 300 Win Mag aangskaf en nog net plesier van die roer ondervind. My twee seuns (16 en 14 jaar oud) het ook in die afgelope jare begin jag en beloof om nes hulle pa 'n ware passie vir die tyd verdryf te ontwikkel.
Stephen
Nuwe Lid
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Lid
Besters! Baie welkom hier! Jy gaan dit baie geniet! Ons almal lei aan die selde siekte! Ek het ook n baie sagte plekkie vir die 303!
Groetnis
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom. Die enigste Besters wat ek ken is naby Ladysmith, KZN. Is dit jou blyplek of is dit meervoud van 'n van?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
besters
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 21, 2016 10:56 am
Re: Nuwe Lid
Hi Amanda. Dit is meervoud van 'n van in my geval
-
besters
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Feb 21, 2016 10:56 am
Re: Nuwe Lid
Ai die auto text askies vir die Amanda dingbesters wrote:Hi Amanda. Dit is meervoud van 'n van in my geval
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom hier, Stephen.
In die Swartland is ook Besters. Van waar is jy?
In die Swartland is ook Besters. Van waar is jy?
- Bravo10
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Feb 14, 2016 11:35 am
Re: Nuwe Lid
Welkom oom Bester,
Julle gaan dit baie geniet hier. Skiet self .303 & 300 Win Mag en ek het n sagte plekkie vir my .303.
Groete
Julle gaan dit baie geniet hier. Skiet self .303 & 300 Win Mag en ek het n sagte plekkie vir my .303.
Groete
.243 Win Howa 1500 Bull,
7 mm Rem Mag Howa 1500 Fluted,
.303 MK4 No1* Savage,
300 Win Mag Howa 1500,
12B Boito Side by Side.
Mag jou lood sy teiken omhels!
Bravo10
7 mm Rem Mag Howa 1500 Fluted,
.303 MK4 No1* Savage,
300 Win Mag Howa 1500,
12B Boito Side by Side.
Mag jou lood sy teiken omhels!
Bravo10
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Stephen
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble