Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus - deur Cassie Nienaber
29 Oktober 2016
Te Marlieus Saal - Pomonaweg 75, Pomona, Kemptonpark.
Koste R380/persoon - Vroegoggend koffie & beskuit + middagete ingesluit.
Inskrywingsvorm aangeheg.
Ons breek elke 45min vir 15 minute.
Begin Saterdag oggend 7:30 (Registrasie met beskuit en koffie van 07:00)
7:30 - 8:15
8:30 - 9:15
9:30 - 10:15
10:30 - 11:15
11:15 - 12:00 Middagete
12:00 - 12:45
13:00 - 13:45
14:00 - 14:45
14:00 - 15:30 Bespreking en vrae (of later indien dit so loop)
Punte wat bespreek sal word:
Belangrike faktore aan wapen vir akkuraat skiet;
Hoe om 'n geweer loop skoon te maak;
Inskiet van nuwe loop;
Die korrekte opstel en gebruik van 'n Chronograaf;
Gee 'n oorsig van wat belangrik is vir laai van akkurate ammunisie;
Hoe om te besluit op aanvanklike lading;
Insamel en analise van inligting vir nuwe of onbekende geweer;
Beplan en skiet van die "Sweet Spot" of "Step Ladder" lading bepaling;
Analise van "Sweet Spot" data;
Bespreek die instellasie van die QuickLOAD program op 'n rekenaar of laptop;
U is welkom om 'n eie laptop saam te bring en daarmee te werk;
Detail bespreking van hoe om inligting in te samel vir gebruik in QuickLOAD;
Detail bespreking van watter, hoe en waar inligting in QuickLOAD verander word;
Detail bespreking van die kalibrasie en gebruik van QuickLOAD om dit te weerspieël wat jy meet met jou ammunisie;
Ek verskaf formules wat die gebruik van QuickLOAD vereenvoudig en standaardiseer;
Hoe om QuickLOAD te gebruik om op 'n "Optimum Barrel Node" te wees;
Hoe om rekord te hou in QuickLOAD sodat jy later maklik die inligting kan aanpas en verfyn met toekomstige data;
Metode van groepering skiet vir bevestiging van "Optimum Barrel Node".
Mamba-herlaaitoerusting en herlaai DVD wat handel oor die besprekings punte + DVD oor ladings ontwikkeling met QuickLOAD sal by die kursus te koop wees.
Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Goeie dag aan almal,
Aangesien hierdie kursus na aan my huis aangebied word, het ek besluit om die koste te verlaag vanaf R450 na R380.
Groete
Aangesien hierdie kursus na aan my huis aangebied word, het ek besluit om die koste te verlaag vanaf R450 na R380.
Groete
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Wanneer hou julle so kursus Potch se kant toe?
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Goeie môre Johan,
Hier is die datums van kursusse wat ek reeds vir 2016 beplan, ongelukkig is nie een nader aan Potch nie:
1. Herlaai met Lading ontwikkeling - Ladismith - Klein Karoo - Weskaap - Saterdag 30 April 2016
(Bespreek voor 25 April 2016 by André van der Vyver 083 448 1448)
2. Lading ontwikkeling & QuickLOAD - SAJWV Duiker tak - Balfour - Saterdag 21 Mei 2016
(Bespreek voor 16 Mei 2016 by Ockert Scheepers 082 380 2405)
3. Herlaai met Lading ontwikkeling - SAJWV Oribi tak - Margate - Saterdag 11 Junie 2016
(Bespreek voor 11 Mei 2016 by MD Bester 082 856 4970)
4. Lading ontwikkeling & QuickLOAD - Kgalagadi tak - Upington - Donderdag (Jeugdag) 16 Junie
(Bespreek voor 10 Junie 2016 by Jan Burger 054 337 6200)
5. Herlaai - Kempton Park - Saterdag 10 September 2016
6. Lading ontwikkeling & QuickLOAD - Kempton Park - Saterdag 29 Oktober 2016
(Bespreek by myself http://www.mamba-reloading.co.za)
Vir enige iemand wat 'n kursus in sy eie omgewing wil reël:
Ek vra R300 per kop met 'n minimum van R6,000 + R1,000 vir vervoer = R7,000.
Julle verskaf die lokaal, vroegoggend koffie & beskuit + middagete/brunch teen so 11:30.
Julle reël verblyf vir my en my vrou vir Vrydag en Saterdag aande.
Ek bring my laptop, data projektor en skerm + van my toerusting/DVD's om te verkoop.
Die kursus duur van 07:30 tot 16:00
Ek is besig met 'n DVD spesifiek oor lading ontwikkeling & QuickLOAD + hulpmiddels om QuickLOAD korrek te gebruik daarop.
Die DVD sluit ook heelwat ander aspekte in, soos: Skoonmaak van geweer loop, inskiet van nuwe loop, korrekte opstel en gebruik van chronograaf ens.
Hierdie DVD sal teen Huntex gereed wees en ook daar te koop wees. (14-17 April).
Groete,
Cassie
http://www.mamba-reloading.co.za

- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Sien oom in Balfour
Sal weer 'n paar jakkals tjops braai...
Sal weer 'n paar jakkals tjops braai...
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Ja, ek sal beslis moet saamstem met jou.
Daai Jakkals het al so baie skaap in, hy proe meer na skaap as skaap self. LEKKER tjoppies daai!
Jy moet bietjie vir mense daai foto wys van die Jakkals met die geboorte defek wat jy uitgehelp het?

Last edited by Kaspaas on Mon Mar 28, 2016 12:08 pm, edited 1 time in total.
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Dankie Kaspaas
-
Choppie Roux
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Oct 27, 2016 3:13 pm
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Goeie Dag Kaspaas.
Het Jy al Kursus Datums vir 2017?
Ek is ook in Kempton Park.
Het Jy al Kursus Datums vir 2017?
Ek is ook in Kempton Park.
-
Kaspaas
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sun Aug 04, 2013 8:10 pm
Re: Lading ontwikkeling en QuickLOAD kursus
Goeie middag Choppie,
Herlaai kursus - Saterdag 25 Februarie 2017 in Pomona, Kempton Park @ R380.
QuickLOAD & lading ontwikkeling kursus - Saterdag 25 Maart 2017 in Pomona, Kempton Park @ R380.
Sien my webblad vir vorms en padkaart:
http://www.mamba-reloading.co.za/