Lisensies
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensies
Gawie (13mm) is in die wolke. Hy sweef soos 'n arend, want sy lisensies is vandag goedgekeur.
Verder weet ek niks, want hy babbel aanmekaar. Ek dink hy moet 'n kortetjie vat net om sy senuwees te kalmeer
Baie geluk!
Verder weet ek niks, want hy babbel aanmekaar. Ek dink hy moet 'n kortetjie vat net om sy senuwees te kalmeer
Baie geluk!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lisensies
PWV wrote:Gawie (13mm) is in die wolke. Hy sweef soos 'n arend, want sy lisensies is vandag goedgekeur.
Verder weet ek niks, want hy babbel aanmekaar. Ek dink hy moet 'n kortetjie vat net om sy senuwees te kalmeer
Baie geluk!
Oom PWV dis die dat hy so skaars is op die werf - gewonder wat hou hom besiger as Jaracal
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Ek wil net vir my Ma dankie se dat sy aan my die lewe geskenk het tydens 'n moeilike tyd in ons land se geskiedenis. Vir my Pa wat my goed opgevoed het en reguit gefoeter het. Dankie aan my broers vir al die speel, lag en trane toe ons klein was. Aan ons bediende van destyds wat my gefoeter het as my Pa nie kon nie. Dan wil ek almal op Jaracal bedank vir julle geduld met al die nonsens wat ek soms kwytraak.
Dan laastens aan die CFR en die SAPS: TOKKOL!
'n Belastingbetalende landsburger moet julle gatte lek om jul werk te doen!
Daar is wel een uitsondering by die CFR, nl. Maj. Coleman.
Sy is eerlik en opreg in haar handelinge en gee terugvoer soos belowe sonder om moeg vir die lewe te klink. DANKIE!
Albei my aansoeke is gister goedgekeur en die kaartjies is vandag gedruk.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lisensies
Het jy genoeg sappies en hout vir vanaand se feesvier? 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Ek wag net dat vroulief by die huis kom.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160219_153650.jpg
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160219_153650.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Vertel nou eers bietjie vir watse toerusting die lisensies goedgekeur is.
Bly vir jou part!
Bly vir jou part!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Howa .243 AI en 'n Heym 7x57 AI op 'n HOWA lang aksie.
Laasgenoemde is "spissinjaal" vir daai minder naby houe gebou.
LR op 'n "Bonsai budget"!
Laasgenoemde is "spissinjaal" vir daai minder naby houe gebou.
LR op 'n "Bonsai budget"!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Wat is n Heym 7x57 AI? Is Heym nie n geweer maak nie?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Geluk ou Gaafster! Nou is jy weer jou volle 13mm. Vroulief sal baie bly wees daaroor.
Jannie Welman
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
POST van die jaar sou ek sê! En baie geluk!Gawie(13mm) wrote:Ek wil net vir my Ma dankie se dat sy aan my die lewe geskenk het tydens 'n moeilike tyd in ons land se geskiedenis. Vir my Pa wat my goed opgevoed het en reguit gefoeter het. Dankie aan my broers vir al die speel, lag en trane toe ons klein was. Aan ons bediende van destyds wat my gefoeter het as my Pa nie kon nie. Dan wil ek almal op Jaracal bedank vir julle geduld met al die nonsens wat ek soms kwytraak.
Dan laastens aan die CFR en die SAPS: TOKKOL!![]()
'n Belastingbetalende landsburger moet julle gatte lek om jul werk te doen!
Daar is wel een uitsondering by die CFR, nl. Maj. Coleman.
Sy is eerlik en opreg in haar handelinge en gee terugvoer soos belowe sonder om moeg vir die lewe te klink. DANKIE!
Albei my aansoeke is gister goedgekeur en die kaartjies is vandag gedruk.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Sê jy ek lieg?Arnold wrote:Wat is n Heym 7x57 AI? Is Heym nie n geweer maak nie?
Wat se ding is 'n SR 21 dan?http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/media.jpg
Die loop is 'n HEYM 7mm loop wat op 'n HOWA aksie op gedraai is.
Hy is gelisensieer as 'n HEYM 7x57 AI. Die loop was reeds op die sisteem toe ek hom gekoop het.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Daarsy man dis mos wat mens n speech noem!Gawie(13mm) wrote:Ek wil net vir my Ma dankie se dat sy aan my die lewe geskenk het tydens 'n moeilike tyd in ons land se geskiedenis. Vir my Pa wat my goed opgevoed het en reguit gefoeter het. Dankie aan my broers vir al die speel, lag en trane toe ons klein was. Aan ons bediende van destyds wat my gefoeter het as my Pa nie kon nie. Dan wil ek almal op Jaracal bedank vir julle geduld met al die nonsens wat ek soms kwytraak.
Dan laastens aan die CFR en die SAPS: TOKKOL!olice:
'n Belastingbetalende landsburger moet julle gatte lek om jul werk te doen!
Daar is wel een uitsondering by die CFR, nl. Maj. Coleman.
Sy is eerlik en opreg in haar handelinge en gee terugvoer soos belowe sonder om moeg vir die lewe te klink. DANKIE!
Albei my aansoeke is gister goedgekeur en die kaartjies is vandag gedruk.

Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Gawie, geluk man! Ek weet mos nou presies hoe magteloos n man later voel! As ek nou jy is... dan skiet ek gou daai botteltjie vrot druiwe sap af en kry n nuwe een. Dan is jy mos dam al effe op spoed as mamma trug kom!
Jy het nie dalk vir my n email adres vir Maj. Coleman nie?
Groetnis
Jy het nie dalk vir my n email adres vir Maj. Coleman nie?
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Ek het net nie verstaan hoe die Heym by Howa pas nieGawie(13mm) wrote:
Sê jy ek lieg?Arnold wrote:Wat is n Heym 7x57 AI? Is Heym nie n geweer maak nie?![]()
Wat se ding is 'n SR 21 dan?http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/media.jpg
Die loop is 'n HEYM 7mm loop wat op 'n HOWA aksie op gedraai is.
Hy is gelisensieer as 'n HEYM 7x57 AI. Die loop was reeds op die sisteem toe ek hom gekoop het.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Manne en uiteindelik is my 300WSM se liksens goed gekeur en kaartjie ook sommer gedruk! Nou nog net 220Swift en 38spec en 577/450!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Lisensies
Gawie(13mm) wrote:Ek wag net dat vroulief by die huis kom.![]()
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160219_153650.jpg
O nou verstaan ek hoekom jou selfoon so vroeg af was.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Daar tel hy nou spoed op!Armand Steenkamp wrote:Manne en uiteindelik is my 300WSM se liksens goed gekeur en kaartjie ook sommer gedruk! Nou nog net 220Swift en 38spec en 577/450!
Mooi man.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Ek rerig oor die maan! Kan nie wag om hom die 4de op te tel nie!!!!
Groetnis
Groetnis
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Dag Manne,
Ek my aansoek, twee jag gewere en bevoegtheid saam ingedien einde Julie 2015. Bevoegtheid 21 Januarie 2016 goed gekeur. Volgengs CFR is die laaste keer aan my 30-06 21 Okt '15 aandag gekry en .270 is in "consideration" al van die 8 Jan'16.
Dinge gebeur maar stadig aan my kant. Op die oomblik buite land, hoop kry goeie nuus oor .270 wanneer terug is.
Weet iemand dalk wat is die gemiddelde tydperk vir "consideration" ?
Groete
Morne

CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Morne Van Der Merwe wrote:Dag Manne,
Ek my aansoek, twee jag gewere en bevoegtheid saam ingedien einde Julie 2015. Bevoegtheid 21 Januarie 2016 goed gekeur. Volgengs CFR is die laaste keer aan my 30-06 21 Okt '15 aandag gekry en .270 is in "consideration" al van die 8 Jan'16.
Dinge gebeur maar stadig aan my kant. Op die oomblik buite land, hoop kry goeie nuus oor .270 wanneer terug is.
Weet iemand dalk wat is die gemiddelde tydperk vir "consideration" ?
Groete
Morne
Dagse Morne
Gewoonlik nie meer as 4 weke nie, hang ook maar af van tyd van die jaar en provinsie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm
Re: Lisensies
Naand. Ek sit ook in die selde boot. Aansoek en bevoegtheid ingedien eerste week 2015 wat goedgekeur is ook Jan 2016. Ek her hulle probeer bel al wat ek terug kry is "under consideration". Ek mail na daai epos op die CFR no weekliks maar kry geen read reciepts of Reply aan my eposse. Myne is vir n handwapen. Twee van my plaas buure is vermoer in die laaste helfde van laas jaar en dis n reedelikke bekommernis vir my en my familie. As ons kan net weet hoeveel langer of waar trek die aansoeke - ergste is almal se vir my dit hang af waar jou leer le in die "pile" - volgens my gedagte as jy onder le nuwe applikasies gaan bo en jy gaat nooit bo kom. Sterkte daar ek hoop ons aplikasies gaan spoedig deur gly
“We are part of the earth and the earth is part of us." Chief Seattle 1853
Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Hi Kobus,
Dankie vir die terugvoering. Ek het .270 en 30-06 op dieselfde dag ingehandig, net snaak dat 30-06 stil gestaan het in aan soek. Ek het ingedien by Garsfontein polisie stasie, so eindelik is dt seker nou eers 4 weke wat ek wag aangesien my bevoegtheid eers op 21 Januarie goed gekeur is. So hopelik kry ek goeie nuus binne kort.
Lekker aand en week verder.
Groete
Morne
Dankie vir die terugvoering. Ek het .270 en 30-06 op dieselfde dag ingehandig, net snaak dat 30-06 stil gestaan het in aan soek. Ek het ingedien by Garsfontein polisie stasie, so eindelik is dt seker nou eers 4 weke wat ek wag aangesien my bevoegtheid eers op 21 Januarie goed gekeur is. So hopelik kry ek goeie nuus binne kort.
Lekker aand en week verder.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Lisensies
Hi Allure,
Het jou bevoegtheid n jaar gevat om deur te kom? Sterkte met jou aansoek ook.

olice: