leica 1600b rangefinder
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
leica 1600b rangefinder
Ek oorweeg hierdie rangefinder.
Wil graag weet of iemand een het en wat hulle van hom dink.
Is dit byvoorbeeld veilig om te se dat hy n bobbejaan/medium bok gemaklik kan range tot op 800-1000m in normale omstandighede?
Is daar miskien iets anders om na te kyk?
Groete
Jaco

.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Jy kan maar koop. Ek meet n 600mmx600mm plaat op 800m.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
nicthefish
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu May 23, 2013 2:05 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Jy kan maar koop , kudu Bul op 1000m gerange. Springbok oor die 720 m gerange. Ek is BAIE tevrede met my een .
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: leica 1600b rangefinder
Ek gebruik ook een. Die groot geheim is om hom doodstil te hou.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Ek stem 100% saam. As jy nie die Leica kan stilhou om die bobbejaan op 900 m te "range" nie, gaan jy ook nie die geweer kan stilhou om hom te skiet nie.Smitstertjies wrote:Ek gebruik ook een. Die groot geheim is om hom doodstil te hou.
Ek meet gereeld makoue tot op 900 m met my 1600.en ek glo die 1600b sal beter kan doen. Ek plaas myne op 'n sandsakkie en "range" dan.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Ek het al met myne ook swartwildebeeste anderkant 700m "gerange" Klippe ens heelwat verder!
Maar jy moet hom bitter stil hou. Ek wens hulle wil n socket insit sodat mens die ding op n tripod kan monteer.
Koop maar!
Maar jy moet hom bitter stil hou. Ek wens hulle wil n socket insit sodat mens die ding op n tripod kan monteer.
Koop maar!
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Dankie. Waardeer terugvoer.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: leica 1600b rangefinder
Interessant wat ek hier lees. Die Eliminator 3 se rangefinder is dan regtig goed want jy hoef nie te stil te hou nie.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Koop maar hy werk.
Hou net baie baie stil soos die manne hierbo sê. Gebruik sand sakkie soos Gawie sê.
Vroeg oggend voor 9uur en laat middag na 4uur waneer die mirage nie so kwaai is nie range hy maklik 'n 500x500 gong op 1000m.
Hier oor die middag waneer dit regtig warm is en mirage loop range hy moeilik verder as 700-800m.
Steeds die beste wat ons hier beskikbaar het.
Ek sien jy ook nou die nuwe newcom rangefinders. Die ouens maak nogal geraas oor die rangefinders.
Sien gerus die link.
http://www.newcon-optik.com/lrm2200si.html
Prys is nou $800-900 vir 'n 2.2km weergawe.

-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Hou bq vas vir die een om te land, doen alles wat die 1600b doen net vinniger en bq verder, die beam is ook bq "dunner". Hy behoort darem ook goedkoper te wees
http://www.countrycopshop.com/v/vspfiles/assets/images/sig-kilo-2000.gif
http://www.countrycopshop.com/v/vspfiles/assets/images/sig-kilo-2000.gif
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Ekt nou die dag n wit klip op 1344m gerange. As ek hom stil hou vas kan ek Gemsbokke tot 850m en Springbokke tot 670m range. Die verste bobojaan wat ek nog gekry het was 460m gewees...
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Dis een awesome stukkie "gadget"..Steenbok kop op 400 meter gerange in die koring..net sy kop het uitgesteek..
Die 1600B se interne ballistiek is spot on!!
Die 1600B se interne ballistiek is spot on!!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Kan nie die draad onthou nie, maar Junglejulian het so kydex houer gemaak om syne op driepoot te monteer. PM hom dalk.Rasmus wrote:Ek het al met myne ook swartwildebeeste anderkant 700m "gerange" Klippe ens heelwat verder!
Maar jy moet hom bitter stil hou. Ek wens hulle wil n socket insit sodat mens die ding op n tripod kan monteer.
Koop maar!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: leica 1600b rangefinder
+1Capt. Oblivious wrote:Hou bq vas vir die een om te land, doen alles wat die 1600b doen net vinniger en bq verder, die beam is ook bq "dunner". Hy behoort darem ook goedkoper te wees
http://www.countrycopshop.com/v/vspfiles/assets/images/sig-kilo-2000.gif
As ek nie kla 'n G7 gehad het nie..Was die een defnetief in my jagsak!!!
https://www.youtube.com/watch?v=vKaBj6arHPc
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: leica 1600b rangefinder
Wat gaan hy min of meer kos dink jul?Pinkes wrote:+1Capt. Oblivious wrote:Hou bq vas vir die een om te land, doen alles wat die 1600b doen net vinniger en bq verder, die beam is ook bq "dunner". Hy behoort darem ook goedkoper te wees
http://www.countrycopshop.com/v/vspfiles/assets/images/sig-kilo-2000.gif
As ek nie kla 'n G7 gehad het nie..Was die een defnetief in my jagsak!!!
https://www.youtube.com/watch?v=vKaBj6arHPc
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: leica 1600b rangefinder
8800 as jy homself in bring. Hier koop seker 10k+