222/223 SA Jaggeweer skiet klas

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: 222/223 SA Jaggeweer skiet klas

Post by Mellies »

Supacow wrote:Dis goed Oom se. Mellies se AI reamers bly warm. ;)
++>: ++>: ++>:

Met n vleisie...
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: 222/223 SA Jaggeweer skiet klas

Post by nols »

Ek sal graag die 69gr CC van nosler wil skiet, maar sal eers moet gaan toets
en kyk wat werk die beste vir windskuif en koeel val!
Post Reply