Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi ek lees af en toe iets hier en besluit om aan te sluit. Het heelwat handwapens, 223 semi en 357 lever maar onlangs my eerste slot aksie lang geweer gekoop. Sien uit om by julle te leer.