Goeie dag
Ek wil by julle hoor watter handelaars of persone ek kan kontak wat Minox teleskope aanhou.
Baie dankie
Minox handelaars
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Minox handelaars
Bel die agent L&O in Pretoria vir 'n lys van winkels. Die nommer is 012-819-7800.
Mooi loop
Mooi loop
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Minox handelaars
Camdix in Krugersdorp
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Minox handelaars
Skietwinkel in Bloem hou hulle ook aan
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Minox handelaars
[quote="1250bandit"]Camdix in Krugersdorp[/quote
Kan dit wees? So ver ek weet verkoop Camdix net Vixen, Leupold en Lynx scopes
Kan dit wees? So ver ek weet verkoop Camdix net Vixen, Leupold en Lynx scopes
Last edited by Steppenwolf on Thu Feb 11, 2016 2:39 pm, edited 1 time in total.
"the more I practice, the luckier I get'
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Minox handelaars
Steppewolf jy is heeltemaal korrek... ek vra omverskoning BJ...... Ek sal my grys hare blameer vir die eenSteppenwolf wrote:1250bandit wrote:Camdix in Krugersdorp[/quote
Kan dit wees? So ver ek weet verkoop Camdix net Vixen, Leopold en Lynx scopes
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Minox handelaars
Skietwinkel hou aan en as ek reg onthou het hulle 'n spesiale aanbod op hulle. Praat met Laroimusgrave270 wrote:Skietwinkel in Bloem hou hulle ook aan
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
BJ Welgemoed
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am
Re: Minox handelaars
Baie Dankie
Almal is nog besig om die nuwe voorraad se pryse uit te werk
Almal is nog besig om die nuwe voorraad se pryse uit te werk
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Minox handelaars
Wag vir Huntex se spesials dalk is jy weer gelukkig!
