Gesoek - 6.5x55 Seating die

Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Gesoek - 6.5x55 Seating die

Post by DawieKotze »

My Lee seating die gee probleme met runout, selfs as ek die dop draai in die proses.

As jy dalk 'n Redding, RCBS of soortgelyk het wat rondlê, sal ek dit graag wil oorkoop.

Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Gesoek - 6.5x55 Seating die

Post by MJK »

Middag Dawie

Het 'n Lee dead length bullet seater die. Mahala. Miskien werk dit vir jou. Enigste voorwaarde jy moet maar reel vir afhaal in die Paarl.

Groete Marius
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Gesoek - 6.5x55 Seating die

Post by DawieKotze »

Hi Marius. Baie dankie, maar myne is juis die "Dead Lenght Bullet Seater" wat saam in die stel met die "Collet Die" kom. Al verskil met die gewone seater die, is dat hy nie ook kan krimp nie (en miskien die dop bietjie dieper vashou)

Ek is nie baie erg oor Lee se seater dies nie, want dit voel vir my die plug lyn op met die koeël ipv die koeël wat met die plug moet oplyn.

Nogmaals dankie vir die aanbod.

Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1881
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Gesoek - 6.5x55 Seating die

Post by Rudi Fischer »

Pm op pad
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Gesoek - 6.5x55 Seating die

Post by MJK »

Enige tyd Dawie. Wou net ander Kotze uithelp... ;D
Post Reply