Sabatti Rover Tactical 6.5x47
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Hallo Seemonster, het jy die een met die plastiek kolf? Indien wel, is die kolf n goeie kwaliteit en was dit nodig om enige bedding te doen. Groete Tjops
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Any reloading recipes available as yet.. I'm also having the same calibre built.
Regards
Nellie
Regards
Nellie
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Askuus manne..het nie van julle vergeet nie, was vir n rukkie in die kalahari sonder sein en ook maar besig elders ook.
Aangesien klomp van julle daai opinie van my sou wou hoor gaan ek hom sommer hier op die draad kom gooi. Sodra ek by n pc stilsit en n koffie in die hand het. Intussen sal jul op n klomp ander threads kan sien wat ek daarso oor my roer te se gehad het..
Gesels binnekort

Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
More manne
Wat kos daai Sabatti 6.5x47? Ek begin dit nou half baie ernstig oorweeg om so iets te kry vir SAJWV se vlakte oefeninge.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
bel suburban guns in die Kaap hulle is agente en sal jou die nuutste prys kan gee maar jy kyk na r16k+ as ek reg onthou
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Ek dink jy gaan moontlik n beter prys by Humansdorp kooperasie kry (al is hulle nie die invoerders nie en kry voorraad by Suburban)
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
okay manne en dames, ek het die kort write-up of opinie oor die wapen beloof so here goes..
Soos jul nou al sekerlik afgelei het besit ek november 2014 vir my een van die einste Sabatti Rover Tactical Synthetic in 6.5x47 Lapua gekoop. Paar jaar vantevore het ek op die 6.5 bandwagon gespring en eers n 260 Rem Savage LRP aangeskaf en ek het die toe uituindelik verkoop om plek te maak vir n Tikka T3 Sporter in dieselfde kaliber. Toe die tyd aanbreek moes ek die T3 Sporter verkoop om plek te maak vir die Sabatti. Dit was op daai oomblik vir my maar n moeilike besluit aangesien die T3 Sporters mos maar lieflikke gewere is, maar natuurlik ook omrede ek die Sabatti ongesiens moes koop. Ek het nooit die geleentdeid gehad om een vas te hou, van nader te beloer of beter selfseen te kon skiet voordat ek vasgemaak het nie.
Dit gese..daar was n paar reviews online en n paar manne was my voor in ons land met die geweer / kaliber kombinasie en so kon ek toe darm met Riaan van die HUmansdorpse KoOP paar sulke manne opbel en bietjie met hulle oor die ysters gesels. NOuja die terugvoer was fantasties en n man leer mos maar so oor die jare waarna om te kyk as n man gun koop.
Die Sabatti was eerstens in die regte kaliber..iets wat n man eintlik net kan kry as jy n gun sou laat bou het. Sy platbodem aksie met integrale recoil lug was vir my n groot pluspunt
en dan natuurlik die McMillan tipe sintetiese kolf ook.
Die een ding wat my skepties gemaak het was die prys...ek meen hoe die dinges kan so n gun in die regte wereld applikasie regtig net so goed of beter wees as wapens wat na aan dubbel soveel kos?
Logika dikteer mos dat daar een of ander kompromie aangegaan is en presies wat is dit en waar gaan dit jou aan die hakskeen kom byt?
Nouja ek het my 'gut feel' getrust en gekoop.. in my opinie was die aksie / sneller en kolf goed genoeg gebou om n custom roer op te laat bou as die fabrieks-loop nie na wense geskiet het nie.
BY my aangekom het ek die wapen onder n vergrootglas beloer en ek moet se ek was oral verbaas en oortuig dat ek die gun mos sonder moeite lights-out sou skiet. Hier en daar was n klein afwerkings of finish foutjie of twee...dit gese moet ek ook erken dat ek in die maand of 2 se oploop na my ontvangs met baie custom roere gespeel het en dit n man se standaarde itv fit and finish mos maar baie lig jong.Om duidelik te wees meen ek nou regtig klein goedjies wat geensins te doen het met hoe die wapen sou funktioneer nie.. inteendeel was die toleransies op die slot mal goed en solid..als het mooi gepas en niks was flimsy of los nie.
Ek het my gun toe ook sommer by my geweersmid uitgekry om sy opinie oor die wapen te kry...man weet mos hulle kyk met ander oe na n wapen en ek wou toe sommer ook sy opinie kry oor hoe die aksie sou werk inn switchbarrel hoedanigheid.Lang storie kort was die man toe op alle vlakke diep beindruk met die ontwerp van die verskeie komponente was, als wat n goeie gun nodig het was reeds daar teenwoordig, en meer belangrik was daar niks wat op die oog af rooi ligte laat draai het nie.Hy het egter genoem dat hy graag indien ek dit nodig sou ag die geweer se kroon oor sou wou sny en dan ook pillars installeer - veral in aggenome dat ek die beste moontlike prestasie uit die wapen wou tap.
Die proses om vir n nuwe kaliber te begin laai is afgeskop... julle kan op die ander draad wat ek in die herlaai seksie gaan sien presies hoe die eerste paar range trips afgeloop het. Man gebruik mos maar n paar honderd rondtes om te bepaal watse bushings die beste werk, watse kruit bes met watse koele werk en dan ook die ES / SD verskille met verskeie primers ens ens ens. Die een fout wat ek gemaak het was om van die afskop af ladings met verskeie koele gelyktydig te wou doen.
Goeie tip vir julle wat dit nou nognie weet nie, konsentreer op een koel / lading kombinasie op n slag en beweeg aan na die volgende een sodra jy klaar is met die eersgenome. Intussen het ek ook die gun se loop ingebreek en ook maar gewoond aan die geweer geraak.
Hy was van dag een af super gemaklik, solid en die sneller het uit die boks uit op n konstante 1.1lb gebreek. Dit was al n ent ligter as wat ek my Tikka op geskiet het en alle dinge in ag geneem was die Sabatti se sneller die beter unit - wat n aangename verrassing. Intussen het ek die ligter sneller gewoond geraak en hom self steeds verder afgebring tot op n konstante, steeds veilige 12oz. Niks creep of over travel nie...geen AD's nie.. Ek meen wat meer kan jy van n fabrieks sneller verwag?
Dinge het baie goed gelyk maar ek het hier en daar fliers gekry, niks aakligs nie maar wel individuele skote wat die res (wat tight geval het) drop. Nouja dit was n job vir my geweersmid en die kroon is toe na 11grade toe gesny en die pillars met bedding is ook sommer gedoen.
Sy magic touch..en super hoee gehalte werk het die job gedoen en my Sabatti het geskiet soos ek geweet het hy sou. Van daar af het ek net meer respek vir die geweer gekry en op die oomblik kan ek sonder twyfel se ek mis nie een van die vorige 6.5s wat ek besit het nie
en sal hom ook nie sommer ruil vir enigeiets anders wat die mark tans bied nie. Vir my om dieselde wapen in n soortgelyke konfigurasie te kry sal ek die pasmaak roete moet gaan en presies hoeveel meer gaan dit my aan die einde kos? NIe net dit nie maar ek glo ook nie sommer
dat enige custom gun enigsins beter as my Sabatti sou kon skiet nie.
Sabatti het voorwaar uit hulle pad uit gegaan om die geweer van die begin af reg uit te dink en dan ook die bou daarvan uit te voer. Die individuele komponente (aksie/sneller/loop en kolf) is blerrie goed, dan pas hulle almal perfek mooi saam ook nog. Die reamer waarmee die kamer gesny is is tot in my opinie die regte een en gelaai plaas hy die koeel op so n manier in die nek dat n man die maksimum bruikbare dopspasie tot jou beskikking het. Nog iets.. al laai ek die langste rondtes wat ek moontlik kan...in die geval n 140g berger hybrid in die lande het ek steeds 2.5mm (dalk nog meer) spasie in my magasyn vir die rondte oor. Dis n lekker no-turn kamer wat styf genoeg is om die nekke onder vuur onnidig te werk nie, maar ook nie so styf om moeilikheid in die regte wereld te veroorsaak nie. Ekt nou al in die wind, stof en reen geskiet en hy funktioneer foutloos.Rondtes voer en extract sonder enige komplikasie en sonder enige moeilikheid.
Ek het nou al ladings vir die 123 scenar, 139 scenar, 130 berger vld, 140g berger hybrids uitgewerk...ook die 123 nosler ccs ook. Almal behalwe miskien die 123 ccs (wat nog so n bietjie werk kort) skiet halfduim of beter 5 skoot groepe op 100m. Ek draai gereeld in die wind en mirage onder .4 op 300m en dan is dit ook nog van die bi pod af. My bestes is net so goed of beter as wat ek met enige van my vorige roere reggekry het..maar ek kry dit meer gereeld met die Sabatti reg..ek glo dis n kombinasie van die geweer self wat fyn skiet makliker maak en dan ook die akkurasie voordele wat die 6.5x47Lapua bied bo die 260s wat ek in die verlede geskiet het. Hys net glanie vol fiemies nie. Sy akkurasie 'windows' is ook baie lekker wyd.
Uit my 25.5" loop stap die 123g scenars teen so gemiddeld 2950fps..dis met s355, 130g berger vlds teen 2850fps, 139 scenar @ 2825 fps en die 140 hybrid ook daar rond. 130g en op gooi ek S365 - verkieslik vinniger lotte om nie onnodig ernstige compressed ladings te skiet nie.
Ek glo nie ek hoef vir enige persoon wat hierdeur lees te verduidelik of ek tevrede is met my besluit om die geweer te koop nie. Hulle se mos, all's well that ends well..dit gese is dit baie lekker om iets te koop met die idee dat dit goed sal wees en dan steeds omkant gevang te word met presies hoe goed.
Ek kan die geweer / kaliber kombinasie nie sterk genoeg aanbeveel nie. Ek kan nie beloof dat elke wapen presies soos myne gaan wees nie, sommiges mag dalk steeds beter skiet..of so goed sonder die kroon oorsny en bedding job..ander mag dalk bietjie meer hulp nodig he.
Dis seker nou nmaar die risiko wat man vat met enige fabriekswapen.
hoop die post help
groete
Johan

birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Baie dankie vir die review Seemonster.
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Great Article / feedback. as I'm getting close to also completing a 6.5x47L. Gives me great confidence that I chose the correct somewhat exotic calibre.
Nellie
Nellie
- wolfie47
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Dankie Seemonster. Klink of jy jou hart praat!
-
AnthonyJ
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Sep 08, 2015 9:51 am
6.5x47
Hi, Have a custom built 6.5 x 47 , shoots great, shoot 123gr Nosler custom competitions, at approx. 2890fps... use CCI 450 mag primers, S355 powder 37.4 grains.
photo of the small rifle primer below
photo of the small rifle primer below
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by AnthonyJ on Tue Sep 08, 2015 11:22 am, edited 2 times in total.
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Many thanks for the info AnthonyJ. who build yours? Specs?
Nellie
Nellie
-
AnthonyJ
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Sep 08, 2015 9:51 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Built by a Well know gunsmith in Pretoria, if you really want to know I will tell, otherwise rather not say...had too much problems with it and had to get another gunsmith to repair it....its built on a Remington copy action, 30 inch heavy barrel, complete custom rifle...
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
No need to discuss gunsmith.
Post a pic of the rifle, if you have. What optics do you use and have you used it for hunting yet?
Nellie
Post a pic of the rifle, if you have. What optics do you use and have you used it for hunting yet?
Nellie
-
AnthonyJ
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Sep 08, 2015 9:51 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
pic as requested
Vortex viper pst 4.5 x 24 x 50 FFP
Vortex viper pst 4.5 x 24 x 50 FFP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Herewith the first results after breaking in the barrel. 120gr lapua scenar.
Now to reload the 130gr & 140gr VLD.. with S365..
Now to reload the 130gr & 140gr VLD.. with S365..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by nellie on Fri Feb 05, 2016 12:39 pm, edited 1 time in total.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
So click af dan is als reg;)
Congrats looks like you are on to something and the rifle is performing!

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Yes, after not firing and waiting 1 a year, load development has started.
Anybody loading the 130 or 140VLD with S365? That can help?

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Nellie,
Congrats on your rifle, where is the Pics?
Ask Seemonster for some advice on the 130 and 140's. I think Haan also shoot 140's.
Regards
Congrats on your rifle, where is the Pics?
Ask Seemonster for some advice on the 130 and 140's. I think Haan also shoot 140's.
Regards
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Herewith some pics of the finished product..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Herewith some compliments on a good looking rifle and shooting
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
thanks Supacow..
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Very nice Nellie,
Interesting looking laminate colour. Can you give some specs on the rifle and also where the stock is fom please.
Regards
Jan
Interesting looking laminate colour. Can you give some specs on the rifle and also where the stock is fom please.
Regards
Jan
-
nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
The stock is a custom design. 1mm laminate in the middle and wenge wood on the outside. Made by a guy in Magaliesburg that makes custom work. He makes his own ply stocks from scratch.
RSA single action on a Broughton 1.8 twist light palma barrel. G7 Night force scope. Anticant device. Jewell trigger

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Hi Nellie I'm shooting the 140gr Amax in my 6.5x47 with S365. I'm using lot 78(very slow burning batch) and a very full case is the norm with this lot and the 140gr amax. With a faster lot of S365 I will start in the vicinity of 36gr to be save. Don't be to scared to start the VLD type bullets (amax included) close to the lands. Congrats looks like you have a great one there.