6.5 x 55 lading

Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

6.5 x 55 lading

Post by Rasmus »

Ek het n somchem handleiding met ladings in vir 120 gr speer koe?ls.

Ek wil graag 129gr Hornady SST's laai.

Die somchem ladings vir die 120 gr is begin S 365 41.4gr en maks 46gr.

Hoe verander ek dit sodat dit by die 129gr koe?ls kan toepas? Met hoeveel moet ek die ladings verminder om n veilige begin lading te kry? Ek het n ruger 6.5 x 55 so ek hoef nie te worry oor ou militere aksies nie en kan die druk dus bietjie jaag aangesien baie van die gepubliseerde data voorsiening maak vir die ou militere wapens.

Ek hoor graag. Dankie by voorbaat
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
300Winmag

Re: 6.5 x 55 lading

Post by 300Winmag »

Ek het sommer die gemiddeld van die 120ge en 140gr se begin ladings gebruik.
120gr = 41.40 en 140gr = 38.3 so vir 129gr het ek 39.85gr gebruik as begin. Ek het toe
vandaar af hoer gewerk.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Rasmus »

Baie Dankie gaan bietjie try en sal laat weet hoe maak hy. Wat se ladings skiet jy tans ek neem aan jy het n 6.5?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
300Winmag

Re: 6.5 x 55 lading

Post by 300Winmag »

:'( Ons huis het so jaar en half terug gebrand en so het ek die 6.5 verloor, maar ek sal
weer een kry!
Ek het gesukkel met groeperings met 129gr koeels, so ek het hulle toe nooit gebruik nie.
EK het 'n 96 Mauser gehad wat se loop op 22 duim afgesny was, so die spoed uit 'n langer loop sal
vinniger wees as wat ek gekry het. Ek het nooit die ekstra fps gemis nie.

120gr Speer 45gr S365 vir so 2730 fps.
140gr Speer 42.5gr S365 vir so 2550fps.

160gr Hornady 45gr S385 vir 2400fps.  (Die S385 het net lekker vir
die swaarder koels gewerk)

Jy kan maar kyk na die ladings toe werk. Die 140gr sin is maks volgens die tabelle
maar daar was nog steeds geen tekens van druk nie.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Rasmus »

Dis sleg baie sleg.

Ek vermoed ek en die gun gaan nog groot tjomme word. Ek gaan die ladings bietjie toets en sal jou op hoogte hou.

My geweer het n twist van 1:8 so die 129gr behoort te werk sy loop is ok maar kort 22". Ek verstaan die ou militere guns se twist was hier rondom 1:7.5 en daarom sukkel hulle met van die ligter koe?ls.

Het ook gelees dat sodra jy na 140 gr en ho?r gaan werk S 385 lekker.

Ek hoop om so amper 2800 te kry met die 129's maar sal uit die aard van die saak eers kyk na groepering en dan na spoed. Ek hoop die SST's werk want hulle en die interbonds is feitlik identies en kos nie n arm en n been nie.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5 x 55 lading en point blank range

Post by Rasmus »

So ek het toe die gun geskiet en dit was heel gaaf gewees. Tans is my lading 43gr S365 met n CCi 200 primer. Ek het nie n chronograaf nie so is nie seker wat my spoed tans is nie.

Sou ek die point blank range wil uitwerk hoe moet ek te werk gaan. Die geweer skiet op die oomblik so 2" hoog op n honderd meter.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Francois Marais »

Rasmus

Om die PB range te bepaal moet jy die spoed en punt vi my kan gee, en dan ook die grootte van die teiken area waarbinne jy wil bly........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Rasmus »

Dankie Francois

Ek hoop om teen die naweek die spoed te kan uitwerk. Ek sal sodra ek die inligting het dit vir jou stuur.

Groete

Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Rasmus »

Dags?

Ek het toe n pel se chrony geleen! ( Hy staan nog)

Arnold het ges? dat ek moet mik vir 2790 met S 365 kruit. Die resultate is hieronder tussen 43 en 43.5gr het ek die spoed gemis. Moet ek nou tussen .5gr gaan rondspeel om by die spoed uit te kom?

My aanvanklike lading was:

43gr S 365 Hornady 129gr SST met CCI 200 primer asook remington doppe TPL 79mm
spoed was soos volg:

1) 2710vt/s
2)2749
3) 2766
4)2737

Volgende lading: Alles dieselfde behalwe 43.5GR S 365 spoed soos volg

1) 2801
2) 2801
3) 2807

Volgende lading 44gr S 365

1) 2849
2) 2836
3) 2917

Hier kon ek toe al sien dat die primer merkies ophet en het gestop. Die slot het nog heel maklik oopgemaak ens..
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Arnold »

Hoe groepeer daai 43.5gr lading?

Met daai spoed variasie sal ek by hom bly as hy mooi gooi. Laai dalk 0.1gr minder en kyk ook dan hier (43.4gr en dalk 43.3gr)
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Rasmus »

Arnold

Ek gaan loer daar was nie groot verskil tussen groepering van 43 en 43.5 nie die spoed op 43.5 was net meer konstant. Ek gaan in die week weer kyk en sal terug rapporteer.

Kan jy dlak vir my kyk na wat se spoed ek moet kyk as ek die 140gr SST's wil probeer. Ek sal ook vannaand kyk wat se water volume die remington doppe het, want dit verskil dink ek heelwat van Highlabd veral as ek net die gewig in aanmerking neem.

Groete

Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Arnold »

Gee net weer die detail van die geweer etc. asb. dan kyk ek vir jou.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 6.5 x 55 lading

Post by Rasmus »

Dankie Arnold het jou gemail.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
willem

Re: 6.5 x 55 lading

Post by willem »

Hallo manne,ek wil ook graag raad he met n 6.5x55.Die geweer is nuut nie n ou sweedse militere geweer nie.
Kan julle asb. vir my moontlike ladings en drukke gee op die volgende.

1. dop    lapua  h2o inhoud  58.42gr
  koeel    sierra 140gr hpbt match king
  primer  cci br2
  kruit      s385
  max tpl met koeel teen lands 79.40mm

2. dop    norma  h2o inhoud  59.20gr
    koeel  swift scirocco  130gr
  primer  cci br2
    kruit    norma  mrp
  max tpl met koeel teen lands 80.85mm

Die geweer het 26" loop
baie dankie byvoorbaat
Willem
Post Reply