More manne.
Ek is opsoek na paar fotos van lewendige rooikatte wat ek mag gebruik asb. Dit moet in hoe resolusie wees (hoe groter hoe beter).
PM as iemand my dalk kan help
Groete
PP
Rooikat foto
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Rooikat foto
Google is your friend
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Rooikat foto
Haha vat so Pietvis!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Rooikat foto
Lees "High resolution" ..
Sal jy asb vir my die link gee via google waar ek dit kan kry Supacow. Want ek kry net lae resolusie fotos op Google, wat nie gaan werk vir life size printing doeleindes nie..
Behalwe op "shutterstock.com" waar hulle my U$50 wil vra daarvoor..

- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Rooikat foto
Piet,
Ek lees Rooikop, toe dog ek dis darem laat in die jaar om te begin met 'n Kalender vir die pille winkel.
Ek het kat fotos en kan hoë res aanstuur.
https://picasaweb.google.com/1129640438 ... aracalHunt
Ek het ook 'n mooi Afrika Wilde kat.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Rooikat foto
Piet
gaan kyk na die link http://www.okonjima.com/content/Carnivo ... ion_images
daar is baie mooi HD fotos van rooikatte, kyk net onder Caracal
groete
Flip
gaan kyk na die link http://www.okonjima.com/content/Carnivo ... ion_images
daar is baie mooi HD fotos van rooikatte, kyk net onder Caracal
groete
Flip
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Rooikat foto
Ek stuur vir jou n paar maat.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rooikat foto
Carl wrote:Piet,
Ek lees Rooikop, toe dog ek dis darem laat in die jaar om te begin met 'n Kalender vir die pille winkel.
Ek het kat fotos en kan hoë res aanstuur.
https://picasaweb.google.com/1129640438 ... aracalHunt
Ek het ook 'n mooi Afrika Wilde kat.
Rooikoppe kan ons jou help met HD kiekies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.