Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
My Howa 22-250 se oorspronklike Hogue kolf lê en stof opgaar in my garage. Ek het die voorarm versterk met aluminium strips (in gebed met epidermix), die aksie is gepak en die hol kolf is gevul met silikoon. Ongelukkig is daar 2 gate geboor vir 'n Jungle Julian wangstuk (wangstuk kom nie saam met die kolf).
Enigiemand wat hom wil hê is welkom indien hy bereid is om die posgeld te betaal.
Danie
Enigiemand wat hom wil hê is welkom indien hy bereid is om die posgeld te betaal.
Danie
Gooi lood!!!!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Ek sal n wangstuk ingooi vir iemand wat die kolf benodig dan hoef jy nie met die gate in die kolf te sit nie.Reel maar net met Danie vir die vervoer.
Mooi loop
Mooi loop
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Dankie Julian! Ek sal die wangstuk by jou kry en saam met die kolf stuur vir wie hom wil hê
Gooi lood!!!!
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Dis nou baie gaaf van julle
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Kurly
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 09, 2015 7:26 am
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Danie I am interested. Any idea on the postage cost?Askari wrote:My Howa 22-250 se oorspronklike Hogue kolf lê en stof opgaar in my garage. Ek het die voorarm versterk met aluminium strips (in gebed met epidermix), die aksie is gepak en die hol kolf is gevul met silikoon. Ongelukkig is daar 2 gate geboor vir 'n Jungle Julian wangstuk (wangstuk kom nie saam met die kolf).
Enigiemand wat hom wil hê is welkom indien hy bereid is om die posgeld te betaal.
Danie
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Hi Kurly! No idea how much it's going to be, but I would be surprised if it is more than R200.
Gooi lood!!!!
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Ag mannnnn te stadig van my..........ek moes vroeer begin surf het......hahahaha ek wil asb tweede opsie he ........
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
Kurly
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 09, 2015 7:26 am
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Askari I'll take. I'll pm my details shortly.
Thanks
Thanks
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Sien man moet maar 24/7 op die stasie wees lol
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
Kurly
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 09, 2015 7:26 am
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
Apart from thanks to Askari, I also need to thank JungleJulian for the cheek piece 

- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay it Forward - Hogue kolf vir Howa SA
plesier Kurly.Ek het reeds met Danie gereel oor die wangstuk.
Mooi loop
Mooi loop