Manne,
Help gou asb? Ek wil my 22-250 ackley en wil graag weet watter is die beter of beste doppe om te gebruik?
Maak mooi!
Hein
Watter doppe vir Ackley's
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Watter doppe vir Ackley's
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter doppe vir Ackley's
Hallo Hein
Toe ek met die Ackleys begin het was my redenasie om so sterk dop as moontlik te gebruik vanwee die baie vormingswerk wat gepaard gaan. My keuse was toe PMP. My stewe na aansienlik beter as MOA is gekortwiek deur die PMP's. Hulle gewigte en daarmee gepaardgaande dopkapasiteits veranderinge is net te veel. As jy hulle sorteer is dit 100% maar dit is nie die gewenste manier nie. Jy sal enorme hoeveelhede moet aankoop om uiteindelik met 200 doppe te sit wat minder as 1gr verskil. Soos jy weet is doppe seker een van die belangrikste komponente as dit kom by akkuraadheid en meer klem moet op die kwaliteit en voorbereiding gele word.
Die oplossing is om na die beter make te kyk en hier is n persoonlike lys van hoe ek hulle skat.
Lapau
Norma
Nosler Custom Competition
RWS
Winchester
Remington
PMP
Highland
Ek lys nie almal nie maar ek het darem redelike ondervinding met die genoem. die ou gesegte is maar weer hier van toepassing van goedkoop koop is duur koop!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Watter doppe vir Ackley's
Middag KSV
Skiet .243 ackley en gebruik norma doppe vir groeperings kompetisies maar het ook goeie sukses met my winchester doppe gehad het hulle elke 2 de keer ge aneal en is al op ronde nr. 7 met hulle en dit is warm ladings wat ek skiet so is nogal baie impressed.
Hoop dit help
CB

Last edited by Christoff Bosch on Thu Mar 24, 2011 8:40 am, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watter doppe vir Ackley's
Wouter, ek hoor die ouens s? die Nosler doppe is te sag en hou nie lank nie?
(Ek sal maar sien want ek het elkgeval 50 vir my 260 Rem gekoop wat ge-AI is)
Die "skyfskiet" ouens beveel maar Lapua aan en teenoor Norma se prys is dit 'n beter kopie in my opinie.
Ek weet nie hoekom nie maar ek hou vreeslik van Winchester. Seker omdat ek nog op my eerste 50 doppe is in my 308 en hulle seker al so 15 keer gelaai het ...
Die doppe was vir my ook mooi konstant in die nekwand diktes en omdat ek nie nekke sny nie werk dit mooi. Die prys is ook natuurlik gewoonlik beter as Lapua.
R-P het ek in my 223 Rem gevind dat hulle sag is en die primer pockets vinnig gerek het of selfs van nuut af 'n bietjie groot was. So ek is nie impressed nie.
Wouter, daai is nou die goeie doppe in terme van konstantheid wat jy noem maar wat van volhoubare gebruik (met gereelde anneailing natuurlik, soos my paar winchester doppe wat ek oor en oor laai)?

Hallo Maatjies
Ek het ook maar n sagte plekkie vir Winchester en al rede hoekom ek hulle nie hoer opgeskyf het nie is agv die laaste besendings wat se gewigte redelik onkonstand is. Voorheen was hulle so te se die bargian van die lot en dan nog met die verdere voordeel dat hulle gewoonlik die hoogste dopkapasiteite het.
Met betrekking tot die Noslers is dit n geval dat hulle die doppe uitkontrakteer en dan net die weeg en skaafwerk aan die binne en buitekante van die nekke self deur hulle gedoen word so dit kan dalk heel moontlik n geval wees waar die een kaliber met n probleem sit en nie die ander kaliber nie. Ek weet daar was spesifiek n probleem by hulle 300 Win Mag doppe. Die rede hoekom ek hulle gekies het is dat daar nie 25-06 in die Lapau en Norma reekse is nie. Met Winchester wat rondval in gewigte het ek nie veel van n keuse nie.
Groetnis
Wout
Ek het ook maar n sagte plekkie vir Winchester en al rede hoekom ek hulle nie hoer opgeskyf het nie is agv die laaste besendings wat se gewigte redelik onkonstand is. Voorheen was hulle so te se die bargian van die lot en dan nog met die verdere voordeel dat hulle gewoonlik die hoogste dopkapasiteite het.
Met betrekking tot die Noslers is dit n geval dat hulle die doppe uitkontrakteer en dan net die weeg en skaafwerk aan die binne en buitekante van die nekke self deur hulle gedoen word so dit kan dalk heel moontlik n geval wees waar die een kaliber met n probleem sit en nie die ander kaliber nie. Ek weet daar was spesifiek n probleem by hulle 300 Win Mag doppe. Die rede hoekom ek hulle gekies het is dat daar nie 25-06 in die Lapau en Norma reekse is nie. Met Winchester wat rondval in gewigte het ek nie veel van n keuse nie.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter doppe vir Ackley's
Wouter Roets wrote: Hallo Hein
Toe ek met die Ackleys begin het was my redenasie om so sterk dop as moontlik te gebruik vanwee die baie vormingswerk wat gepaard gaan. My keuse was toe PMP. My stewe na aansienlik beter as MOA is gekortwiek deur die PMP's. Hulle gewigte en daarmee gepaardgaande dopkapasiteits veranderinge is net te veel. As jy hulle sorteer is dit 100% maar dit is nie die gewenste manier nie. Jy sal enorme hoeveelhede moet aankoop om uiteindelik met 200 doppe te sit wat minder as 1gr verskil. Soos jy weet is doppe seker een van die belangrikste komponente as dit kom by akkuraadheid en meer klem moet op die kwaliteit en voorbereiding gele word.
Die oplossing is om na die beter make te kyk en hier is n persoonlike lys van hoe ek hulle skat.
Lapau
Norma
Nosler Custom Competition
RWS
Winchester
Federal
Sako