Sierra vir .270
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Sierra vir .270
Wie op die forum het al of gebruik tans 130gr Sierra GMK in hul .270 Win? Wat is julle gevoel?
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Sierra vir .270
Ek het hulle so paar jaar trug gegooi. Nog dae voor my vriende crony's gehad het.
Ek het baie sukses met hulle gehad op die jagveld.
As ek dit nie mis het nie, het ek S365 agter sy gat gebrand.
Ek het baie sukses met hulle gehad op die jagveld.
As ek dit nie mis het nie, het ek S365 agter sy gat gebrand.
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Sierra vir .270
Hoe loop hulle op die groter bokke soos BWB en Gemsbok?Andre308 wrote:Ek het hulle so paar jaar trug gegooi. Nog dae voor my vriende crony's gehad het.
Ek het baie sukses met hulle gehad op die jagveld.
As ek dit nie mis het nie, het ek S365 agter sy gat gebrand.
Wat gebruik jy tans?
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Sierra vir .270
Jou .270 en my 7x64 verskil nie vreeslik van mekaar nie....
Ek gebruik SGK in 175gr en hulle is dodelik MAAR vleis skade is heelwt meer as wat ek gewoond was.
My spoed is nie vreeslik hoog nie - rondom 2700 fps.
So berei jou maar voor vir dit....
Ek gebruik SGK in 175gr en hulle is dodelik MAAR vleis skade is heelwt meer as wat ek gewoond was.
My spoed is nie vreeslik hoog nie - rondom 2700 fps.
So berei jou maar voor vir dit....
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Sierra vir .270
Ek het wel paar gemsbokke, springbokke en rooi ribbokke met daai combo geklits. Ek het nooit punte gekry nie, maar wel al my bokke gekry. Selfs op gemsbok bladbeen geskiet (vleis skade soos mens kan verwag) maar bok het Land Cruiser lift gevang.
Ek het nog nooit n wilde bees geskiet in my lewe nie, so ek kan nie comment op hulle nie.
My 270 ammo is nou gelaai met Philimon se punte (130 gr), maar het hom meer as 8 maande laas geskiet.
Ek het nog nooit n wilde bees geskiet in my lewe nie, so ek kan nie comment op hulle nie.
My 270 ammo is nou gelaai met Philimon se punte (130 gr), maar het hom meer as 8 maande laas geskiet.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Sierra vir .270
Ekt vir my pa n paar jaar terug van hulle gelaai, dit was 53.1gr S365 tpl kan ek nie onthou nie. Maar hulle het mooi geloop. Het later 140gr SGK 51.5gr
Groete
Groete
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Sierra vir .270
Dankie vir die terug voer, ek dink ek kan hulle maar try, meeste terugvoer hier en elders klink goed.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Sierra vir .270
Dink nie dit is n bosveld resep nie, maar my 270 met 130gr punte is plat wereld se kos. Jy sal nie spyt wees nie.karoo.vellies wrote:Dankie vir die terug voer, ek dink ek kan hulle maar try, meeste terugvoer hier en elders klink goed.
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Sierra vir .270
Het ook die 130 SGK gelaai teen so 2800 f/s. Baie goeie groeperings gekry. Is maar meer vir vlakte en langer afstande, nie aan beveel vir BWB nie, sal moet swaarder gaan vir daai outjies.