Renoster bewaring

Post Reply
DUTOITF

Renoster bewaring

Post by DUTOITF »

Protagtor het nou 'n produk bekend gestel wat gebruik kan word om te help in die bewaring van veral renosters. Dit is 'n alarm stelsel gekoppel aan GPS wat die presiese lokasie van die gemerkte dier aandui. Die stelsel het drie alarms 1. Aktief wat sal aktiveer sodra die dier verhoogde aktiwiteite het wat meer as die normale gedrag is (m.a.w aaneenlopend hardloop ens), 2 Onaktiewe alarm wat aktiveer sodra die dier afwyk van sy normale patroon,maw baie minder beweg as normaal en 3. lokasie alarm indien die dier buite spesifieke geografiese area beweeg.
Die stelsel kan ook vir ander skaars wild en selfs beeste en skape gebruik word.
Gaan kyk gerus by www.tramirloc.co.za
Post Reply