Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in scope
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Naand mannne ek wil graag hoor of daar van julle is wat met die scope skiet of ondervinding het van die scope.
My vraag gaan spesifiek oor hoe die scope glare hanteer wanneer jy in die son in skiet.
Ek weet jy kan 'n sunshade gebruik om die glare te verminder maar op die Burris eliminator los die sunshade nie die probleem heeltemal op nie.
Ek wil graag weet of dit 'n lens probleem is by Burris in die algemeen of dalk net op die eliminator.
Ek hoor graag wat julle se.

6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Ek het geen probleem met glare nie, selfs sonder die sunshade.30-06 wrote:Naand mannne ek wil graag hoor of daar van julle is wat met die scope skiet of ondervinding het van die scope.
My vraag gaan spesifiek oor hoe die scope glare hanteer wanneer jy in die son in skiet.
Ek weet jy kan 'n sunshade gebruik om die glare te verminder maar op die Burris eliminator los die sunshade nie die probleem heeltemal op nie.
Ek wil graag weet of dit 'n lens probleem is by Burris in die algemeen of dalk net op die eliminator.
Ek hoor graag wat julle se.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Dankie vir die terugvoer.
Dit klink goed.
Hoe vergelyk die helderheid met die ander scopes.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Ek volg die een want ek oorweeg ook een.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
My swaer het n Burris (3-9x40) on sy junior kanon - die scope is helder - as hy eendag sy rug draai kry daai scope voete
Skiet bly maar lekker
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Ek het ook 'n burris ballistic plex 4-14*44.
Die scope is baie duidelik en ek is baie tevrede met hom, regtig goeie waarde vir geld.
Ek wil net seker maak dat die veracity en die eliminator nie dieselfe probleem het nie.
Wat my bietjie bekommer is dat dit lyk of baie min mense met die scope skiet.(of reageer op die topic)

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Die veracity is baie goeie waarde vir geld. Ek dink oom Piet Breedt het dit al getoets. Oom Piet kom in.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Piet het die XTR getoets.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
ruaanb wrote:Piet het die XTR getoets.
Ek weet ja,nmaar die oom het vir my gese hy het na die Veracity geloer.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
loer en toets is nie dieselfde nie is die water weer af daar in die Paarl

- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Het laas saterdag my Burris Veracity 5-25x50 op die .338 gaan in skiet en eks in die wolke!
"the more I practice, the luckier I get'
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
nou maar vertel meer asb.
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
ruaanb wrote:nou maar vertel meer asb.
"the more I practice, the luckier I get'
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Steppenwolf wrote:ruaanb wrote:nou maar vertel meer asb.Ruaan die Burris in FFP werk vir my beter en dis snaaks die vorige scope wat ek gehad het (Vortex PST 6-24x50) ook in FFP en my oge wou maar net nie saam werk nie. Die eye relief, turrets, helderheid ens, van die Burris is verstommend! en om my gonge op 300m te laat sing met die ding is regtig nie n kuns nie.
338...op 300m? Kom nou jy kan beter as dit doen!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Ek het nie die Veracity nie, maar het die Burris 4-14 en die 6.5-20 en is baie gelukkig met beide. Vir die prys van die scopes is die helderheid en beeld regtig uitstekend en hulle verstellings is betroubaar en hulle hou zero. Ek kan net dink dat die Veracity en XTR net nog beter sal wees!
Aim small, miss small
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Ja, maar jy moet onthou my gonge is baie kleiner as jounePinkes wrote:Steppenwolf wrote:ruaanb wrote:nou maar vertel meer asb.Ruaan die Burris in FFP werk vir my beter en dis snaaks die vorige scope wat ek gehad het (Vortex PST 6-24x50) ook in FFP en my oge wou maar net nie saam werk nie. Die eye relief, turrets, helderheid ens, van die Burris is verstommend! en om my gonge op 300m te laat sing met die ding is regtig nie n kuns nie.
338...op 300m? Kom nou jy kan beter as dit doen!![]()
"the more I practice, the luckier I get'
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Ai manne,hoe lekker lag ek nou. Dit gebeur maar baie min dat een ou teenoor 'n ander ou sal erken dat syne baie kleiner is as die ander een sin!!!

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Burris Veracity 5*25*50 FFP lens kwalitiet en glare in s
Al waarmee n man spog dat syne kleiner is as n ander ou sin, is sy selfoon en sy groeperings