Middag almal,
Hoop ek kan dit dupliseer!
45gr Sierra Hornet Punte
8.9gr S265(Batch 111-ou blik kruit)
TPL 45,25mm
Looplengte 23"
GEM SPOED:2377vt/s
13,0mm op 100m
8,9gr S265
TPL 45.45mm
Gem spoed:2395vt/s
16.0mm op 100m
9,2gr S265
TPL 45.25mm
Gem spoed:2449vt/s
19,0mm op 100m
Ek is baie tevrede
Groete
Philip
.22 Hoenet ZKW 465
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: .22 Hoenet ZKW 465
"HOENET" se jy... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Sorry,ek dink darem sekere ouens sou weet dis Hornet,jammer FHM.Plaas dat jy se dis nie te bad nie.Ek is baie verbaas,nie gedink n Hornet is so akkuraat nie.Sal maar weer daardie ladings gaan probeer.FHM wrote:"HOENET" se jy...
Groete
Philip
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Phillip, 'n .22 Hornet is wat die engelse 'n "tack driver" noem. Ek het altyd met 45gr Sierra koeeltjies, 10,5gr S265 gelaai en al die groepe daarmee was onder 1/2 duim op 100m. Ek kan nie my TPL onthou nie, maar ek was ongelukkig beperk tot my magasyn.
Aim small, miss small
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Stem saam, die Hornet kan baie akkuraat wees, maar dan moet die windjie nie roer nie.
Beperk ook maar die skote tot so 150m.
Geniet hom vir wat hy is.
Beperk ook maar die skote tot so 150m.
Geniet hom vir wat hy is.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: .22 Hoenet ZKW 465
swc-tr wrote:Stem saam, die Hornet kan baie akkuraat wees, maar dan moet die windjie nie roer nie.
Beperk ook maar die skote tot so 150m.
Geniet hom vir wat hy is.
Hy is BAIE akkuraat met fabriekskoels / patrone / rondtes ook. n' Pel van my in Olifantshoek het een en hy het my baie op my neus laat kyk, ek met 303. As ek reg onthou het hy met Remington 45 gr fabrieks ammo geskiet. BOB's gelooi
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: .22 Hoenet ZKW 465
Nee verseker. Hy werk baie lekker op daai afstande waar 'n .22LR nie kan bykom nie. Maar as die windjie bietjie waai.....swc-tr wrote:Stem saam, die Hornet kan baie akkuraat wees, maar dan moet die windjie nie roer nie.
Beperk ook maar die skote tot so 150m.
Geniet hom vir wat hy is.
Aim small, miss small