Op soek na LM5 of LM6
- Bob
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Sep 25, 2015 8:03 pm
Op soek na LM5 of LM6
Weet iemand dalk waar mens LM5/6 nog kan soek, op die internet sien ek net wat al lank terug verkoop is. Lyk my hulle word nou baie skaars. Ek weet daar is goeie AR's op die mark, maar ek hou maar van die LM/R