Kangaroo oes in Australie
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Kangaroo oes in Australie
https://www.youtube.com/watch?v=z_xpCyetztI
As iemand eendag mense soek om te gaan help ongediertes uitdun in Aus laat weet my tog, dit is iets wat ek nog altyd wou doen.
As iemand eendag mense soek om te gaan help ongediertes uitdun in Aus laat weet my tog, dit is iets wat ek nog altyd wou doen.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Naand
Ek sal graag wil weer waarvoor gebuik hulle die vleis.
Die man met die mes lyk asof hy al n paar "roo's" in sy hande gehad het.
Lekker aand
Johan
Ek sal graag wil weer waarvoor gebuik hulle die vleis.
Die man met die mes lyk asof hy al n paar "roo's" in sy hande gehad het.
Lekker aand
Johan
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Hulle verpak dit en voer uit na die buiteland.
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Wonder hoe smaak die oukies?
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Seker soos springhaas 
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Baie interesante video daai
Dis nou multi task vir jou, ry, lig en skiet
Dis nou multi task vir jou, ry, lig en skiet

Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
marco
Re: Kangaroo oes in Australie
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Ek het hom (Stert) jare terug by Boston Barbeque geeet en wat ek kan onthou was dit nie aardig nie
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
+1. Ek wonder hoe werk die kontrepsie waarmee hy sy spotlight gebruik?Tertius Steyn wrote:Baie interesante video daai
Dis nou multi task vir jou, ry, lig en skiet
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Het iets soort gelyk gesien eenkeer op n sea rescue bakkie op mosselbaai , hulle het hom eintlik eenvoudig gemaak, lig op die dak op n bareing of so en dan met n stukkie pyn aan die binnekant waarmee hulle hom kan menuver, weet net nie so lekker of ek n gat in my bakkie se dak sal maak nieandre007 wrote:+1. Ek wonder hoe werk die kontrepsie waarmee hy sy spotlight gebruik?Tertius Steyn wrote:Baie interesante video daai
Dis nou multi task vir jou, ry, lig en skiet
,,, lyk of hy n lightforce spottie gebruik in die video?Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Janee Tertius, my bakkie is n ''jag,kerk en werk bakkie'' glonie ek sal sovêr gaan nie!!! Daai lig lyk vir my ook na n LF 240
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
En dit nogal n cruiserandre007 wrote:Janee Tertius, my bakkie is n ''jag,kerk en werk bakkie'' glonie ek sal sovêr gaan nie!!! Daai lig lyk vir my ook na n LF 240
,Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Hulle gebruik glo die sterte in hondekos
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Van die beste rugby en sokker togs word van kangaroo leer gemaak, weet nie of ek daardie groot rot sal eet nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Redback, Rossi en Blundstone boots alles Aussie produkte van Kangaroo leer, jy gaan sukkel om beter kwaliteit in daai prysklas te kry.Philip_R wrote:Van die beste rugby en sokker togs word van kangaroo leer gemaak, weet nie of ek daardie groot rot sal eet nie.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
My broer woon in Sydney, en is een van die gelukkiges wat 'n staatspermit het om Roo's te oes. Moes egter 'n klomp kursusse gedoen het, amper iets soos wat PH'e hier moet doen.
Beste op een aand in hul groep was so-iets soos 150 Roo's.
Hulle skiet ook van daai varkpeste op boere se plase. Boere bel en laat weet van die probleem, en dan maak hulle groepe bymekaar om die boere te gaan help.
Beste op een aand in hul groep was so-iets soos 150 Roo's.
Hulle skiet ook van daai varkpeste op boere se plase. Boere bel en laat weet van die probleem, en dan maak hulle groepe bymekaar om die boere te gaan help.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
So se hulleafrikanerbloed wrote: Ek sal graag wil weer waarvoor gebuik hulle die vleis.
Johan
"...Some skins and meat products are used domestically (a proportion of kangaroo meat goes into the Australian pet food market), and the rest is exported to other countries as leather or meat for human consumption. Kangaroo leather is widely used in the manufacture of sporting shoes and gloves as well as in dress shoes and accessory manufacture...."
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Daai rookers koop seker die vmaxe in 5kg emmers 
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Lyk lekker, maar sal werk word later.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Ek wag die hele tyd vir die WHAA WHAA net voor die skoot loop !
Daar sal jy sommer n loop vinnig uitskiet.
Daar sal jy sommer n loop vinnig uitskiet.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Kangaroo oes in Australie
Daai goed maak lekker biltong, net bietjie seningrig. Ons het hulle gejag soos springhase vir "dogfood". Die boere daar hou nie van die goed nie, want hulle eet die skape se kos.

