Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
hello almal
My naam is heinrich ek woon tans in die noord kaap en boer vir my skoon mense naby die dorpie Carnarvon
is nou al vir so 4 jaar in die boerdery en het gou geleer wat jak se maat aan ons skaap oes vir n jaar kan doen
Voor ek getrou het was ek n game ranger so is maar n byte mens
ek hou van jag en herlaai graag self vir my .303 en .30-06 en hoop gou ook vir my nuwe 22-250 ( hoop nie die SAP vat telank nie)
Welkom Heinrich.
Jy sal pak kry as die manne in daai geweste hoor dat jy Carnarvon as 'n dorpie bestempel.
Watter kant van Carnarvon boer jy en het julle darem al 'n paar druppels gekry?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(13mm) wrote:Welkom Heinrich.
Jy sal pak kry as die manne in daai geweste hoor dat jy Carnarvon as 'n dorpie bestempel.
Watter kant van Carnarvon boer jy en het julle darem al 'n paar druppels gekry?
Welkom Heinrich
Gawie, Carnarvon is eintlik Williston se noordelike voorstad.
heinie07 wrote:cassie
bied jy dalk jakkals jag kursus aan?
nee. Maar, ek ken die game redelik. Was al op baie. Jy moet laat ek so aand of 2 deurkom, dan gee ek jou n persoonlike kursus. Pas asb net op, vlekkie leer maar vinnig. Eerder gouer as later by kursus, of saam iemand jag