More Lede
Daar word 'n herlaaikursus op 13 Februarie 2016 in Lichtenburg aangebied. Die kursus word deur NWK gereël en deur Cassie Nienaber aangebied. Beperkte aantal plekke is nog beskikbaar. Ladingontwikkeling met QuickLoad en die Step Ladder metodes word onder andere bespreek.
Sien die aangehegte gegewens:
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Herlaaikursus%20bl1_zpsx3fba2t5.jpg
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Herlaaikursus%20bl2_zps9fsjfvlo.jpg
Herlaaikursus 13 Februarie 2016 - Cassie Nienaber
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
