Die Pakking van n jag geweer
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Die Pakking van n jag geweer
Middag almal.
N vriend van my wil sy sako 85 22-250 en sako 75 300 win mag bed. Die winkel eienaar wat ook n geweersmid is sê vir hom jy bed nie n sako nie, want hulle almal is akuraat jy sal n goeie groepering skiet met die gewere. Altwee gewere het hout kolwe en in die boland reen dit in die winter is vogtig. Ons jag in die karoo waar dit nie sommer reen in die winter nie en ook nie so vogtig is nie. Sal bedding help om sy groeperings te verbeter. Hy laai ook self. Ek lees graag wat julle te sê het.

GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
Nie een van my Sako's is gebed nie en hulle skiet almal 5mm groepe soos hul van hul ma af gekom het.
EK het die laatse tyd baie da oor gelees op die internet want dit maak net vir my sin om hulle te pak en selfs op die Sako forums praat die ouens goed van n Sako wat gepak is.As dit reg gedoen is kan dit seker nie pla nie maar ek probeer maar nie krap as dit nie juk nie.As die gewere nie na wense skiet nie sou ek hul pak maar nie voor dit nie.
Die een ding wat ek wel so 2 weke terug gesien het is my 30.06 en 300 het sulke snaakse pressure punte voor in die kolf/loop kanaal .Jy kan duidelik sien dit kom so van die fabriek af maar ek het dit verwyder.My 30.06 se kolf binne lyk ook ander as enige ander geweer wat ek al gesien het.Hy het 2 kanale onder die loop wat voor by mekaar kom vir een of ander rede.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
Dankie Kaptein.
Hy kry nie beter as 25mm groepering op n 100 m nie. Ek dink ons moet kolwe afhaal en kyk of daar druk punte is en verwyder. As daar nie is nie moet ons met sy tpl speel. Dankie weereens vir die goeie en vinnige raad.
Hy kry nie beter as 25mm groepering op n 100 m nie. Ek dink ons moet kolwe afhaal en kyk of daar druk punte is en verwyder. As daar nie is nie moet ons met sy tpl speel. Dankie weereens vir die goeie en vinnige raad.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
Joe as ek reg verstaan maak n druk plek op die kolf/loop maar dat jou skote string of anders gese jou groepe is nooit konstant nie so as hy n 25mm groep konstant kry moet jul dalk maar met die TPL speel. My 300 soos my 243 is baie gevoelig daar voor.
As jul lus is vir pressure points uit haal sal jy sien da behoort so blink merkie op die loop te wees waar hy druk en jy sal hul met die hand duidelik voel.Jy sien hom nie maklik op die kolf want dit is net so "bump" in die houd maar jy sal die merk op die loop sien, myne was net so 3" van voor af.Om vinnig te kyk skiet so 5 skote en probeer n R10 noot tussen die kolf en die loop deur trek.Dit het nooit regtig gepla nie maar ek het eers die laaste tyd baie skote met daai 2 gewere op n slag begin skiet waar die loop warem word so ek het hul klaar verwyder.Was ook die eerste keer wat daai gewere uit hul kolwe kom en dit is regtig peanuts om dit uit te haal.
As jul lus is vir pressure points uit haal sal jy sien da behoort so blink merkie op die loop te wees waar hy druk en jy sal hul met die hand duidelik voel.Jy sien hom nie maklik op die kolf want dit is net so "bump" in die houd maar jy sal die merk op die loop sien, myne was net so 3" van voor af.Om vinnig te kyk skiet so 5 skote en probeer n R10 noot tussen die kolf en die loop deur trek.Dit het nooit regtig gepla nie maar ek het eers die laaste tyd baie skote met daai 2 gewere op n slag begin skiet waar die loop warem word so ek het hul klaar verwyder.Was ook die eerste keer wat daai gewere uit hul kolwe kom en dit is regtig peanuts om dit uit te haal.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Buckmaster
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am
Re: Die Pakking van n jag geweer
Het my CZ laat glassbed en pillarbed, akkuraatheid met selfde patrone van 1 duim (5 skote) op 100 m afgebring na 15mm (5 skote). Totale koste was R1500 vir glas en pillar bedding, trigger job en n target crown sny.
Was die meite werd en sal dit aanbeveel.

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Die Pakking van n jag geweer
13mm daar by jou doen dit vir 'n 1l boksie dooswyn.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
Hy kan die wyn ook maar losChevvy SS wrote:13mm daar by jou doen dit vir 'n 1l boksie dooswyn.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
Dan net 'n boksie d@@s??Gawie(13mm) wrote:Hy kan die wyn ook maar losChevvy SS wrote:13mm daar by jou doen dit vir 'n 1l boksie dooswyn.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
wlm wrote:Dan net 'n boksie d@@s??Gawie(13mm) wrote:Hy kan die wyn ook maar losChevvy SS wrote:13mm daar by jou doen dit vir 'n 1l boksie dooswyn.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
Vlug van begrip!wlm wrote:Dan net 'n boksie d@@s??Gawie(13mm) wrote:Hy kan die wyn ook maar losChevvy SS wrote:13mm daar by jou doen dit vir 'n 1l boksie dooswyn.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Die Pakking van n jag geweer
'n Vriend van my se Sako 25-06 het ons vreeslik mee gesukkel. Op 'n kol het hy wonderlik gegroepeer. Toe begin ons probleme. Ons het ladings probeer, ons het alle skroewe nagegaan, ons het nuwe ringe opgesit. Tot eendag wat ons besluit ons wil hom "bed". Toe ons die kolf afhaal, was daar 'n plaatjie gewees waarop die aksie lê en dan dus op hom vastrek. Hy het 'n skroef ingehad wat hom aan die hout moes vashou, maar die skroef was baie los in die hout. Ons het hom uitgehaal en ge"bed". Dit was die einde van ons nagmerries en gedagtes om eerder die Sako vir 'n hoekpaal te gebruik.