Hi, kan julle in betroubare slagter in die Johannesburg area verwys wat redelike pryse vra vir wilds verwerking?
Dankie
Betroubare slagter in Johannesburg gesoek
- Buckmaster
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Betroubare slagter in Johannesburg gesoek
Ek is nie doodseker nie, maar ek vermoed Robbie is nou in Midrand, ek weet sy pryse en diens is uitstekend.
P.S. Sterkte met die posts. Nog net 13 en jy kan adverteer!

P.S. Sterkte met die posts. Nog net 13 en jy kan adverteer!
Aim small, miss small
- Buckmaster
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am
-
bmeagle
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu Sep 03, 2015 9:15 am
Re: Betroubare slagter in Johannesburg gesoek
Ek het laas jaar by Robbie gekoop toe was hy in Centurion.Eugene wrote:Ek is nie doodseker nie, maar ek vermoed Robbie is nou in Midrand, ek weet sy pryse en diens is uitstekend.
P.S. Sterkte met die posts. Nog net 13 en jy kan adverteer!![]()
![]()
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Betroubare slagter in Johannesburg gesoek
Is dit nie maar dieselfde plek nie?bmeagle wrote:Ek het laas jaar by Robbie gekoop toe was hy in Centurion.Eugene wrote:Ek is nie doodseker nie, maar ek vermoed Robbie is nou in Midrand, ek weet sy pryse en diens is uitstekend.
P.S. Sterkte met die posts. Nog net 13 en jy kan adverteer!![]()
![]()
Vir my begin Pretoria net na Lenasia en eindig net voor Witbank......
Aim small, miss small
