Is hier dalk 'n lid is wat so 'n wapen besit of weet van 'n vriend wat een het.
Ek het 1 x 10 skoot magasyn en 1 x 20 skoot magasyn wat nuwe huis soek.
Magasyne vir Unique geweer/pistool kombinasie .22LR
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
-
nomad
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Mon May 26, 2014 3:34 pm
Re: Magasyne vir Unique geweer/pistool kombinasie .22LR
Hi Slagdop,
Kan ek hulle asb kry? Ek is in die proses om een van die te koop. Sou die koop deurval sal ek dit weer op sit vir iemand anders.
Groete

Regso Nomad, stuur vir my jou kontak besonderhede dan stuur ek vir jou aan.
-
nomad
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Mon May 26, 2014 3:34 pm
Re: Magasyne vir Unique geweer/pistool kombinasie .22LR
Baie dankie. Sal vir jou 'n PM stuur.
Groete
Nomad
Groete
Nomad