Ek het die katrol vir iemand wat hom kan gebruik. Sy cover aan die een kant
is gebreek maar briek en alles werk soos dit moet. Ek kon nooit met hom
regkom nie en hy lê al 8 jaar in my garage - ek dink nie ek gaan hom nou gebruik nie.
Eerste een op die thread wat hom soek kan hom kry.
Penn Jigmaster
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Penn Jigmaster
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Penn Jigmaster
Regso hy is joune - PM vir my jou sel nommer asook die Postnet naaste
aan jou dan stuur ek hom vir jou.
aan jou dan stuur ek hom vir jou.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
