INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post Reply
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by JACQUES BOTHA »

Almal wat belangstel ek gaan weer in inleiding tot probleemdier beheer kursus aanbied hier in Bloemfontein
Dit gaan by of naby Glen Landbou college  aangebied word .
Dit gaan die 7de MEI wees.
Koste R350 per persoon  (As pa sy seun of dogter of beide bring kom die kinders gratis) 
Dagroep en nagroep insluit as die tyd dit toelaat en behoefte daar is.
Bring en braai.
Ek sorg vir ys en hout  .
Ons begin 08h30 asseblief  so kom so van 8 uur af bymekaar asb.
Ek epos vir jou volledige dit wat ek behandel op kursus.
Die wat reeds n kursus bygewoon kan elke keer weer  gratis  kom indien hy wou.
Groete
Jacques Botha 
Shoot straight and tell the truth!
Christoff Bosch
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am

Re: INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by Christoff Bosch »

Hallo Jacques
Kom jy dalk partykeer in die Oos Kaap.( Port Elizabeth)
As jy wil kan ons 'n kursus hier reel dan kan ek kyk hoeveel mense ons kan saamkry?
Laat die manne vooraf betaal en dan reel ons verblyf en so aan!
Groete
Christoff
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by JACQUES BOTHA »

Cristoff
Dis nie n probleem om PE toe te kom nie, As jy n minimum van 15 ouens kan bymekaar maak is dit reg met my .
Ek is beskikbaar vanaf Junie maand so jy kan kyk of jy n paar manne bymekaar kan kry. Kyk maar hoe dit die manne pas. Ek is redelik beskikbaar .
Dit moet asb op n Saterdag wees  , Die kursus is n hele dag en as jy n plek kan kry waar ons n dagroep kan inkry sal dit ook goed wees om die praktiese demo te doen.
Sodra ek weer kursus reel dan laat weet ek jou van die datums.EK moet nog by n helepaar plekke uitkom , maar het nog niks vasgemaak. Ek gaan die kursusse vir die res van die jaar ook opsit sodra ek terug is na so buitelandse besoekie van 25 mei tot 28 mei.
Hoop dinge kan uitwerk by julle sal lekker wees om daar te kom kuier.
Groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by Stefan764 »

Jakes

Maak hom oor n skoolvakansie en hou hom op Jeffreys se strand. Doodseker jy gan sommer ver verby die 15-merk gaan!!!  ;D

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
dangerous dan

Re: INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by dangerous dan »

Yes, as jy PE se kant toe kom dan is ek daar.
Christoff Bosch
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am

Re: INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by Christoff Bosch »

Hallo Jacques
Sal begin manne bymekaar skraap 'n saterdag is beter en het 'n dagroep spot sommer hier naby.
Sal in kontak bly.
Christoff
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by JACQUES BOTHA »

7 Mei Bloemfontein inleiding tot Probleemdier beheer :

Manne die kursus is vol  volhuis van 22  wat 3 Dames insluit...n eerste vir my die Dames..

Christof
kyk hoe die dinge by julle loop Dis altyd lekker om die eetrste naweek van n maand die kursus te hou  sommer vir beplanning ook.
Ek wil sommer die eerste namweek van elke maand oophou as n reel by my.

---
Ek gaan nou by die Bloemfontein kurus die Vrydag aand 6 uur begin  tot 9uur half 10..
Saterdag oggend vroeg roep doen ... Dan res van die kursus .....
Hoe is die gevoel by die ander manne wat al op kursusse was om dit so te doen ?
Dan doen mens basics die eerte aand, en kan recap die volgende oggend en dan die res van die kursus...As ek op kursus is is dit my gunsteling tyd  om te wonder oor wat vandag gebeur het en hoekom en waarom vrae vir myself te vra , Ek weet almal het nie altyd daai tyd nie, maar Sal graag wil hoor hoe is julle gevoel oor so tipe van aanbieding??
groete

Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER KURSUS 7 MEI BLOEMFONTEIN

Post by Geno »

Jacques,
Hoe loop daai mak  jakkie video by jou kursus?

Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Thu Apr 07, 2011 11:27 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply