Goeie more
Ek oorweeg nou teleskope vir my langafstand projekkie (Howa 6.5 Creedmoor)............. Het enige iemand eerstehandse ondervinding met die Kahles k624i se generasie 2 en generasie 3 modelle?
Ek het nou al n paar goed gelees op oorsese forums, maar niks regtig konkreet gekry. Die gevoel is maar gemeng. Hier by ons kan ek beide kry met sowat n R6000 prys verskil. Ek moet nog na hulle gaan kyk en het geen idee hoe hulle vergelyk vir myself.
Hoe is die gen2 se vergelyking teenoor ander teleskope?
Kahles k624i gen2 en gen3
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Kahles k624i gen2 en gen3
Ek het n K624i gen 2 op my 6.5x47L.
Goeie glas, stel akkuraat, en het genoeg verstelling.
Ek is tevrede met die teleskoop.
Nog geen probleme gehad nie.
Goeie glas, stel akkuraat, en het genoeg verstelling.
Ek is tevrede met die teleskoop.
Nog geen probleme gehad nie.
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Kahles k624i gen2 en gen3
Op die stadium, hier waar ek nou sit, is die gen 2 my gunstelling. Die rede; omdat dit in mil is, en die reticle is mil 4 waar die gen3 een moa is.
Dankie julle
Dankie julle
