Hi manne,
Ek het Saterdag weer bietjie saam met Jaco Prinsloo gaan bosvarke jag. Ons het darem 2 varke gekry, een van hulle n n mooi beer. Jaco sê span sorg altyd vir groot pret. Oppad soontoe het ek ongelukkig n tierbos kat getrap wat voor my ingehardloop het, dis nagals n hartseer storie...
Lekker jag met n bietjie hartseer...
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Lekker jag met n bietjie hartseer...
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
Hummmm.... Waar is die vark foto?
Ek glo jou nie 
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
Nee flip dis n storie om die foto's kleiner te maak om dit te post... jy moet maar my woord daarvoor vat...alecjohnson wrote:Hummmm.... Waar is die vark foto?Ek glo jou nie
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
-
GERHARD 3
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
More se. Ek lees nou die hartseer verhaal. Ja, dis jammer as so iets gebeur maar as ek iemand kan opbeur..... Ek het oor nuwejaar in Ladybrand op die plaas Waterkloof geskiet. Groot was my verbasing toe ek op twee tierboskatte afkom in die ongeploegde en bewerkte lande weens die droogte. Die volgende aand is ek op n ander plaas. Eeste oog na 7 min se roep , nog n tierboskat 25m van my af. Die punt agter die punt is dat die plaas in ons familie is reeds 3 geslagte. Nog nooit is die katte opgemerk nie teenoor Cradock waar my pa groot geword het en hulle baie gevang en gedood is toe hy n kind was.
Met die regte bestuur en selektiewe skiet van sommige roofdiere soos jakkalse neem ek dus aan dat ander spesies ook n kans het op beter oorlewing en daar meer kos is vir hulle soos muise en springhaasrotte ens. en dat dieselfde territoriale gebiede minder bedingbaar is vir lewe in die algemeen.
Groete Gerhard

- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
Ek het agter Hennie gery toe hy daai tierboskat getref het. Nogal baie skade aan sy kar gelos!
Ek sal so paar fotos post.
Ek sal so paar fotos post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
Hoe hardloop Prinsloo agter varke aan met n oop broek? 
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
Hahaha
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Lekker jag met n bietjie hartseer...
Mooi vark! nooit lekker as dit gebeur nie,ek het self twee weke terug n grys duiker helder oor dag getrap! was my skuld ek het bietjie te vining gery,dam bokkie spook by my. Ek kan nie verstaan dat dit my so pla nie,ek is mos n "Jagter" en ons moor mos voor die voet.