Vir ou laas Kalahari toe...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Vir ou laas Kalahari toe...
Goeie middag....
Ons het nog so vir ou laas 'n draai gery voor die skole begin....Myburgh het soos gewoonlik weer my arm gedraai.
Dis bitter droog nou in die Kalahari en die boere moet elke dag voer.....nietemin is die springbokke en gemsbokke se kondisie nog verbasend goed op party plase....'n mens wonder wat eet hulle. Ek was gelukkig om die ou erdvark raak te loop by die krip....hy het in die nat sand gelê waar die vlakvarke net voor sononder water uit die krip gemors het. Dit was 3 lekker dae in die Kalahari met hitte wat jou teen 7 uur in die oggend laat koelte soek.
Hier is so paar kiekies.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20drie_zpszkdkj1n1.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20nege%20t_zps7yjtzc7h.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20twintig_zpst3vdheih.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20twee%20tw_zpsiwulkk9u.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20een%20twint_zpsatfl2l1g.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20%20twee_zpsomfgm9il.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20nege_zpswby9eqo2.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20sewe_zpsxmjixtrm.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20elf_zpsduqbhxoz.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20tien_zpsao7ozntz.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20drie%20tw_zpsupqbc7u2.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20dertien_zpstiwahicn.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%205%20twin_zpsrm4dqw14.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%207%20tw_zps5w1iplst.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20vyf_zpspgtipg69.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20vier_zpsgde0hmzm.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20sewentien_zpsom4xgmbi.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%2014_zpsvwzdymt5.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20een_zpsrd2p3f5v.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%204%20twin_zpsh82ws2ah.jpg

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Baie mooi foto's. Dit lyk baie droog.
Wat het jul toe met die pofadder gemaak?
Wat het jul toe met die pofadder gemaak?
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Win270,
Ek het om hom gery ....ek was bang hy pik die wiel pap..
Ek ry graag in die veld rond snags in die Kalahari....mens kry altyd iets intresants.

- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Mooi fotos Ben. Ben net een vraag, kan jy nog n' kaasworsie en n' russian in die oe kyk na al daai varkies wat julle die jaar gejag het? 
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Brandewyn Ratel...
Lekker lag ek nou....ek gooi maar chutney oor so nou en dan om die smaak te verander....
Lekker lag ek nou....ek gooi maar chutney oor so nou en dan om die smaak te verander....
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Besonders!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Baie geluk!
Het self nog nooit in die hoog-somer gejag nie.
Wonder hoe voel dit in daai hitte?
Sal maar verbyhou tot die winter.

Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Pragtige fotos en baie geluk!
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Dit laat my net weereens baie uitsien na die jagseisoen! Ek het nog nooit kalahari gejag nie...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Baie geluk Ben, al is dit nou baie baie droog in die kalahari bly dit maar vir my n mooi en n lekker plek. Baie mooi fotos.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- Daniel J
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue May 14, 2013 6:35 pm
Re: Vir ou laas Kalahari toe...
Besonderse foto v d erdvark