Jag vir junie 2016.

Post Reply
Marinus
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Apr 21, 2013 6:09 pm

Jag vir junie 2016.

Post by Marinus »

Hello ek is opsoek na jagplek vir 6 persone in n 300 km radius van pretoria. As julle van iets weet sal julle my asb se solank dit darm net bekostigbaar ook is. Email my gerus marinusdp@gmail.com . Is veral op die uitkyk vie plase met rooibokke en blouwildebeeste
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jag vir junie 2016.

Post by Carl »

Marinus

Skoonouers se plaas is 25km buite Rustenburg. Heelwat rooibokke en BWB. Kontak asseblief die plaas vir beskikbaarheid. Ek dink nie die nuwe jaar se pryse is al uit nie.
www.biki-bini-bos.com
selonskraal(at)gmail.com

Soos jy bewus is, gaan die hele land gebuk onder 'n ernstige droogte. Dit is op die oomblik baie droog, maar daar is heelwat blare. Gras vir die beeste is egter maar min. Dus sal jag/dier kwaliteit afhang van veld toestande.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Jag vir junie 2016.

Post by Alwyn »

Carl wrote:Marinus

Skoonouers se plaas is 25km buite Rustenburg. Heelwat rooibokke en BWB. Kontak asseblief die plaas vir beskikbaarheid. Ek dink nie die nuwe jaar se pryse is al uit nie.
http://www.biki-bini-bos.com
selonskraal(at)gmail.com

Soos jy bewus is, gaan die hele land gebuk onder 'n ernstige droogte. Dit is op die oomblik baie droog, maar daar is heelwat blare. Gras vir die beeste is egter maar min. Dus sal jag/dier kwaliteit afhang van veld toestande.

Carl

Ek het gisteraand die niewe prys lys gekry. :o

Kan ek hom maar vir jou aanstuur LOL
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jag vir junie 2016.

Post by Carl »

Dankie Alwyn, ek hardloop sommer 'n rekening.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Jag vir junie 2016.

Post by VdWalt »

Ek het gister die pryse gekry en ook gehoor julle is reeds vol bespreek....
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Jag vir junie 2016.

Post by Carl »

Flippit
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jag vir junie 2016.

Post by Geno »

Wildegansvlei het nog so paar gapings vir manne wat een of 2 dae in die week wil jag.
+-4500ha, met alle binnedrade onlangs verwyder. Voorwaar 'n prag plaas!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=32598

Kontak die eienaar, Johan de Wet hier:
http://www.jaracal.com/memberlist.php?m ... ile&u=6998

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Jag vir junie 2016.

Post by douw »

.
Post Reply