Nude Jagter maar ou roofkyker
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Nude Jagter maar ou roofkyker
Manne en manninne ek is 'n ou kalant met nuwe speelgoed wil graag by Julle leer.
Greeted
Kallie
Greeted
Kallie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Kallie Willemse on Wed Mar 23, 2016 10:14 pm, edited 2 times in total.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom hier as jy vrou was het ons gevra vir fotos terwyl jy so Nude jag, hier is paar kaalvoet jagters maar jy is die eerste een wat se dat jy nude jag.
Groete
Jaco
Welkom hier as jy vrou was het ons gevra vir fotos terwyl jy so Nude jag, hier is paar kaalvoet jagters maar jy is die eerste een wat se dat jy nude jag.
Groete
Jaco
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom Kallie maar lyk my ons het so ietsie om by jou te leer met die dat jy so in Adamsgewaat jagKallie Willemse wrote: Nude Jagter mar ou roofkyker
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom Kallie, jy kan jou spelling regmaak by die edit funksie siende die w en d naby mekaar sit vir foute soos die wat die manne lekker laat smile. 
Groete, Willie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Ja nee kyk nude jaar nude dinge
Welkom hier Kallie.
As 'n man so kaalgat jag, wat is jou grootste vrees? - Wag 'n Bietjie, Swarthak, Hak-en-Steek?
As 'n man so kaalgat jag, wat is jou grootste vrees? - Wag 'n Bietjie, Swarthak, Hak-en-Steek?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom Kallie
Glo jy is nou seker die mees etiese jagter hier onder ons.
Groetnis
Wouter
Glo jy is nou seker die mees etiese jagter hier onder ons.
Groetnis
Wouter
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Wie van julle kyk die series - "Naked and Afraid" op DSTV. Ek hoor daar is nou 'n SA reeks genaamd - "Kaalgat in die Bos". Wonder of Kallie gaan audition?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3658
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Ek dink jou naam is seker "Kalie", maar welkom in elkgeval. Jy sal my verskoon as ek nie saam met jou jag nie 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom hier! Soos jy kan sien is die manne vol mannewalis
en lus vir die nuwe jaar.
Glo jy gan die forum geniet!
Glo jy gan die forum geniet!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Chrisjan
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom hier Kallie!
Jy moet draai maak. Ons bly net om die hoek van mekaar
Jy moet draai maak. Ons bly net om die hoek van mekaar
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Sorry vir die Hi Jack, maar Chrisjan wat nou vir nude Kallie oor nooi laat dink my nou aan die storie van n nuwe intreker op n kleinhoewe wat nog met die uitpak besig was toe sy nuwe buurman daar aankom vir n welkom se. Die buurman nooi toe nou ook die die nuwe intrekker vir n party by sy huis die aand, maar waarsku toe ook die nuwe intrekker dat daar baie gedrink, gefight en sex gehou word by sy party's.
Die nuwe intrekker is toe al lank in 'two minds' met die storie, maar vra toe darm wie gaan almal daar wees....
Waarna die buurman toe antwoord: nee, moenie worry, dit sal net die 2 van ons wees!
Die nuwe intrekker is toe al lank in 'two minds' met die storie, maar vra toe darm wie gaan almal daar wees....
Waarna die buurman toe antwoord: nee, moenie worry, dit sal net die 2 van ons wees!
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Andre308 wrote:Sorry vir die Hi Jack, maar Chrisjan wat nou vir nude Kallie oor nooi laat dink my nou aan die storie van n nuwe intreker op n kleinhoewe wat nog met die uitpak besig was toe sy nuwe buurman daar aankom vir n welkom se. Die buurman nooi toe nou ook die die nuwe intrekker vir n party by sy huis die aand, maar waarsku toe ook die nuwe intrekker dat daar baie gedrink, gefight en sex gehou word by sy party's.
Die nuwe intrekker is toe al lank in 'two minds' met die storie, maar vra toe darm wie gaan almal daar wees....
Waarna die buurman toe antwoord: nee, moenie worry, dit sal net die 2 van ons wees!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom pel!
Ek is net "nude" innie stort anners bel die mense die blouligte
Hoop jy deel en geniet hier!
Ek is net "nude" innie stort anners bel die mense die blouligte
Hoop jy deel en geniet hier!
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Baie dankie aan almal wat die kaalgat jagter welkom geheet het. Ek kan sommer sien julle is n klomp stoutgatte. Moenie worry ek en Chrisjan deel nie ons geheime nie. Wat tussen ons gebeur bly net daar.
Groetnis
Nude Jagter
Groetnis
Nude Jagter
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Dankie tog Kallie is terug.
Welkom Kallie. Ek het nou al asem opgehou vir jou part.
Ek het gedink jy gaan nooit weer met ons gesels na al die manne se ge-skerts nie.
Jy het nou vir jouself n nuwe naam verdien. Ek stel voor jy gebruik "Nude Jagter" as profile naam en "Kallie Willemse" as regte naam.
Ek weet nog steeds nie waar jy bly nie?
Ek was bekommerd dat as jy 'n nude jagter is; wat het jy ge- "roofkyk" (hopelik bokke)

Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Kallie Willemse
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 03, 2016 11:25 am
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Dolf014
Middag
skiet self met 308 voere, het bietjie probleme op die oomblik met geweer , maar ek glo na vandag uitgesorteer. Het geweer as geskenk gekry en dit is die einste een wat die gogga gahd het wat hard en raak gebyt het. woon in Helderkruin Roodepoort.
groete

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Jys darem nie die eerste ou wat al nude gejag het op die forum nie....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3658
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Foto's? 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom "Nude"
Fanta watse fotos wil jy he ou maat?
Fanta watse fotos wil jy he ou maat?
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom hier
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
FransP
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Oct 18, 2015 8:07 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom hier kallie, hoop jy sal baie hier kan leer.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3658
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nude Jagter mar ou roofkyker
As die Capt so 'n wilde stelling maak moet hy dit mos kan staaf met 'n foto of hoe?Jacquesb wrote:Welkom "Nude"