Roep kursus - Philippolis 16 Januarie 2016

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Roep kursus - Philippolis 16 Januarie 2016

Post by jaracal »

Ek bied weer 16 Januarie 2016 (Saterdag) 'n roep kursus aan te Philippolis. Kursus begin 08h30 en eindig teen ongeveer 22h00.
Koste R1000-00 per persoon. Pa en seun (skoolkinders of op universiteit) betaal as een kursus ganger.

'n CD en DVD is ingesluit by prys. Slaapplek is beskikbaar vir ouens wat ve^r ry.

Skakel my by 0517737042 of stuur sms na 0824944060 of e-pos my.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply