Ek en Bradley is amper in die self te bootjie. Ek het wel besluit wat ek gaan koop maar watter fabrikaat.
Howa; Ruger, Tikka; Rem
Gee julle 2c
Hoekom en Waarom.

















Baie dankie MR Blaauw jy is seker n Suide Boer.Dawie Blaauw wrote: Ian
Koop 'n GWG, chinese behoort so iets te maak, as hulle 'n GWM kan maak.
Dawie jy is reg die beker staan nog by my huis. HaHaHaDawie Blaauw wrote: Ian
Onthou net, die nuwe geweer gaan nie help om die springbok kompetisie in die Namib te wen wat jy laas so sleg verloor het nie.
Jou Vriend



Ek skiet van 2004 af met een, dieselfde loop, en hy skiet nou nog reg, hou net die stof uit sy sneller meganismeHunter xxx wrote: Ek het toe die 22-250 Ruger gekoop die pryse was goed.
En hulle se ek sal +- 6weke wag vir n nuwe loop vir hom as hy uit geskiet is.