ek het nou die laaste paar maande baie interesante goed beleef.
en met die inval wil ek net se, dat ek glad nie se karoo jakkalse is slimmer as noorde jakkalse nie.
maar, wat ons jag wel moeilik maak, is die rondskuif van jakkalse oor groot afstande.
ek het so ruk terug gesien hoe 'n teef haar kleintjies weg roep, 4km!!! ver geroep.
die jaar kry ek kleintjies op heel ander plekke, as bv laasjaar, maar dit is selfde stel se jonges.
ek praat nie van neste nie, maar van klein jakkalse.
weereens word baie van die jonges 3-4km geskiet, van laasjaar se waypoint.
dit is veel groter area as die voorgeskrewe 2x2km.
ek stem, paartyd, tot teelgate, mei tot einde September, einde oktober waneer jonges begin skuif, is jakkalse se kern gebied baie belangrik.
nou my vraag, is hulle regtig so kern vas die res van die tyd? dink hul beweeg nou baie wyer, en verder surkils as daar die ander 6 maande.
dit neuk noggals om jonges in 'n 4x4km radius te soek, veral as jy nog berge ook het.
ek se nie ek is reg nie, maar dit is my opmerking van die laaste jaar.
Skuif van kleintjies, en kern gebiede
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Skuif van kleintjies, en kern gebiede
HOU HOM DAAI DIKTE